Gaan na inhoud

Inyanga-suikerbos: Verskil tussen weergawes

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Geskrapte inhoud Bygevoegde inhoud
Genus opdateer.
kNo edit summary
 
(11 wysigings tussenin deur 2 gebruikers nie gewys nie)
Lyn 1: Lyn 1:
{{Spesieboks
{{Taksoboks
| status = NT
|name = Inyanga-suikerbos
| status_system = iucn3.1
|image =
| name = Inyanga-suikerbos
|image2 =
|status = DD
| image =
| image2 =
|status_system = iucn3.1
| taxon = Protea asymmetrica
|regnum = [[Plantae]]
| authority = Beard, (1963)
|unranked_divisio = [[Angiosperms]]
| synonyms =
|unranked_classis = [[Eudicots]]
}}
|ordo = [[Proteales]]
Die '''Inyanga-suikerbos''' (''Protea asymmetrica'') is 'n [[Blom|blomdraende]] [[struik]] wat tot die bekende [[Protea (genus)|Protea]][[genus]] behoort. Die plant is [[Endemie (ekologie)|endemies]] aan [[Zimbabwe]] waar dit voorkom in die Inyanganiberge en Chingamwe-plato. Die struik word tot 1,6 m hoog en blom hoofsaaklik van Junie tot Augustus.
|familia = [[Proteaceae]]
|genus = ''[[Protea (genus)|Protea]]''
|species = '''''P. asymmetrica'''''
|binomial = ''Protea asymmetrica''
|binomial_authority =
|synonyms =
|}}
Die '''Inyanga-suikerbos''' (''Protea asymmetrica'') is 'n [[Blom|blomdraende]] [[struik]] wat aan die bekende [[Protea (genus)|Protea]] [[genus]] behoort. Die plant is [[endemies]] aan [[Zimbabwe]] waar dit voorkom in die Inyanganiberge en Chingamwe-plato. Die struik word tot 1.6 m hoog en blom hoofsaaklik van Junie tot Augustus.


Die plant spruit weer uit na 'n brand. Die saad word geberg in 'n doppie en vrygelaat na hulle ryp is en word deur die wind versprei. Die plant is eenslagtig. Bestuiwing vind plaas deur die werking van torre. Die plant groei op grasvelde op hoogtes van 2 000 m.
Die plant spruit weer uit na 'n brand. Die saad word in 'n doppie geberg en vrygelaat na hulle ryp is en word deur die wind versprei. Die plant is eenslagtig. Bestuiwing vind plaas deur die werking van [[kewers]]. Die plant groei op grasvelde op hoogtes van 2 000 m.


In Engels staan dit as die ''Inyanga sugarbush'' bekend.
In Engels staan dit as die ''Inyanga sugarbush'' bekend.
Lyn 27: Lyn 20:


== Bronne ==
== Bronne ==
* https://www.proteaatlas.org.za/sugar19.htm
* [https://www.proteaatlas.org.za/sugar19.htm Protea Atlas]
* http://biodiversityexplorer.info/plants/proteaceae/protea.htm
* [http://biodiversityexplorer.info/plants/proteaceae/protea.htm Biodiversityexplorer]
* https://www.zimbabweflora.co.zw/speciesdata/species.php?species_id=120740
* [https://www.zimbabweflora.co.zw/speciesdata/species.php?species_id=120740 Zimbabwe flora]
* [http://plantsoftheworldonline.org/taxon/urn:lsid:ipni.org:names:705630-1 Plants of the World Online]


{{Normdata}}
{{Taksonbalk}}
{{Taksonbalk}}
[[Kategorie:Bome van Afrika]]
[[Kategorie:Protea]]
[[Kategorie:Struike]]
[[Kategorie:Flora van Zimbabwe]]
[[Kategorie:Endemiese plante van Zimbabwe]]

Huidige wysiging sedert 08:12, 22 November 2024

Inyanga-suikerbos
Wetenskaplike klassifikasie edit
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Plantae
Klade: Tracheofiete
Klade: Angiospermae
Klade: Eudicots
Orde: Proteales
Familie: Proteaceae
Genus: Protea
Spesie:
P. asymmetrica
Binomiale naam
Protea asymmetrica
Beard, (1963)

Die Inyanga-suikerbos (Protea asymmetrica) is 'n blomdraende struik wat tot die bekende Proteagenus behoort. Die plant is endemies aan Zimbabwe waar dit voorkom in die Inyanganiberge en Chingamwe-plato. Die struik word tot 1,6 m hoog en blom hoofsaaklik van Junie tot Augustus.

Die plant spruit weer uit na 'n brand. Die saad word in 'n doppie geberg en vrygelaat na hulle ryp is en word deur die wind versprei. Die plant is eenslagtig. Bestuiwing vind plaas deur die werking van kewers. Die plant groei op grasvelde op hoogtes van 2 000 m.

In Engels staan dit as die Inyanga sugarbush bekend.

Sien ook

[wysig | wysig bron]

Bronne

[wysig | wysig bron]