Gaan na inhoud

Wentzel-se-suikerbos: Verskil tussen weergawes

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Geskrapte inhoud Bygevoegde inhoud
kNo edit summary
No edit summary
 
(18 wysigings tussenin deur 5 gebruikers nie gewys nie)
Lyn 1: Lyn 1:
{{Spesieboks
{{Taksoboks
| status = NT
|name = Wentzel-se-suikerbos
| status_system = iucn3.1
|image =
| name = Wentzel-se-suikerbos
|image2 =
|status = NT
| image =
| image2 =
|status_system = iucn3.1
| taxon = Protea wentzeliana
|regnum = [[Plantae]]
| authority = Engl., (1901)
|unranked_divisio = [[Angiosperms]]
| synonyms = * ''Protea crinita'' <small>Beard</small>
|unranked_classis = [[Eudicots]]
* ''Protea neocrinita'' <small>Beard</small>
|ordo = [[Proteales]]
}}
|familia = [[Proteaceae]]
'''Wentzel-se-suikerbos''' (''Protea wentzeliana'') is ’n [[struik]] wat hoort tot die bekende [[Protea (genus)|Protea]][[genus]]. Die plant kom in die Chingamweberge in [[Zimbabwe]], asook in [[Malawi]], [[Mosambiek]], suid-[[Tanzanië]] en sentraal-[[Angola]] voor. Die struik word tot 1,6&nbsp;m hoog en blom hoofsaaklik van Mei tot Desember. Die stam is dun met min takkies aan.
|genus = ''[[Protea]]''

|species = '''''P. wentzeliana'''''
Die plant spruit weer uit na 'n brand. Die saad word in 'n doppie geberg, vrygelaat nadat dit ryp is en word deur die wind versprei. Die plant is eenslagtig. Bestuiwing vind plaas deur die werking van [[kewers]]. Die plant groei op swakgedreineerde en nat grond in dongas en slote in miombo-boomland.
|binomial = ''Protea wentzeliana''

|binomial_authority = Engl.
In Engels staan dit as ''Wentzel’s sugarbush'' bekend.
|synonyms =

* ''Protea crinita'' Beard
== Galery ==
* ''Protea neocrinita'' Beard
<gallery>
|}}
Protea wentzeliana 1 (4337134568).jpg
'''Wentzel-se-suikerbos''' (''Protea wentzeliana'') is ’n [[struik]] wat hoort tot die bekende [[Protea]] [[genus]]. Die plant kom in die Chingamweberge in [[Zimbabwe]], [[Malawi]], suid-[[Tanzanië]] en sentraal-[[Angola]] voor. In Engels staan dit as die ''Wentzel’s sugarbush'' bekend.
Protea wentzeliana 2 (4337136254).jpg
Protea wentzeliana 3 (4336395107).jpg
Protea wentzeliana 4 (4337137960).jpg
</gallery>


== Sien ook ==
== Sien ook ==
* [[Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome]]
* [[Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome]]
* [[Lys van proteaspesies]]
* [[Lys van proteaspesies]]

== Bronne ==
* [https://www.proteaatlas.org.za/sugar19.htm Protea Atlas]
* [http://biodiversityexplorer.info/plants/proteaceae/protea.htm Biodiversityexplorer]
* [https://www.zimbabweflora.co.zw/speciesdata/species.php?species_id=120820 Zimbabwe Flora]
* [http://plantsoftheworldonline.org/taxon/urn:lsid:ipni.org:names:706252-1 Plants of the World Online]


== Eksterne skakels ==
== Eksterne skakels ==
{{Commons-kategorie inlyn|Protea wentzeliana}}
* https://www.proteaatlas.org.za/sugar19.htm
* http://biodiversityexplorer.info/plants/proteaceae/protea.htm
* https://www.zimbabweflora.co.zw/speciesdata/species.php?species_id=120820


{{Normdata}}
{{Taksonbalk}}
{{Taksonbalk}}
[[Kategorie:Bome van Afrika]]
[[Kategorie:Protea]]
[[Kategorie:Struike]]
[[Kategorie:Flora van Angola]]
[[Kategorie:Flora van Malawi]]
[[Kategorie:Flora van Mosambiek]]
[[Kategorie:Flora van Tanzanië]]
[[Kategorie:Flora van Zimbabwe]]

Huidige wysiging sedert 08:15, 22 November 2024

Wentzel-se-suikerbos
Wetenskaplike klassifikasie edit
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Plantae
Klade: Tracheofiete
Klade: Angiospermae
Klade: Eudicots
Orde: Proteales
Familie: Proteaceae
Genus: Protea
Spesie:
P. wentzeliana
Binomiale naam
Protea wentzeliana
Engl., (1901)
Sinonieme
  • Protea crinita Beard
  • Protea neocrinita Beard

Wentzel-se-suikerbos (Protea wentzeliana) is ’n struik wat hoort tot die bekende Proteagenus. Die plant kom in die Chingamweberge in Zimbabwe, asook in Malawi, Mosambiek, suid-Tanzanië en sentraal-Angola voor. Die struik word tot 1,6 m hoog en blom hoofsaaklik van Mei tot Desember. Die stam is dun met min takkies aan.

Die plant spruit weer uit na 'n brand. Die saad word in 'n doppie geberg, vrygelaat nadat dit ryp is en word deur die wind versprei. Die plant is eenslagtig. Bestuiwing vind plaas deur die werking van kewers. Die plant groei op swakgedreineerde en nat grond in dongas en slote in miombo-boomland.

In Engels staan dit as Wentzel’s sugarbush bekend.

Galery

[wysig | wysig bron]

Sien ook

[wysig | wysig bron]

Bronne

[wysig | wysig bron]

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]