Wentzel-se-suikerbos: Verskil tussen weergawes
Voorkoms
Geskrapte inhoud Bygevoegde inhoud
Nie so nie! Etiket: Teruggerol |
No edit summary |
||
(Een wysiging tussenin deur een ander gebruiker nie gewys nie) | |||
Lyn 1: | Lyn 1: | ||
{{Spesieboks |
{{Spesieboks |
||
| status = |
| status = NT |
||
| status_system = iucn3.1 |
| status_system = iucn3.1 |
||
| name = Wentzel-se-suikerbos |
| name = Wentzel-se-suikerbos |
||
Lyn 10: | Lyn 10: | ||
* ''Protea neocrinita'' <small>Beard</small> |
* ''Protea neocrinita'' <small>Beard</small> |
||
}} |
}} |
||
'''Wentzel-se-suikerbos''' (''Protea wentzeliana'') is ’n [[struik]] wat hoort tot die bekende [[Protea (genus)|Protea]] |
'''Wentzel-se-suikerbos''' (''Protea wentzeliana'') is ’n [[struik]] wat hoort tot die bekende [[Protea (genus)|Protea]][[genus]]. Die plant kom in die Chingamweberge in [[Zimbabwe]], asook in [[Malawi]], [[Mosambiek]], suid-[[Tanzanië]] en sentraal-[[Angola]] voor. Die struik word tot 1,6 m hoog en blom hoofsaaklik van Mei tot Desember. Die stam is dun met min takkies aan. |
||
Die plant spruit weer uit na 'n brand. Die saad word in 'n doppie geberg, vrygelaat |
Die plant spruit weer uit na 'n brand. Die saad word in 'n doppie geberg, vrygelaat nadat dit ryp is en word deur die wind versprei. Die plant is eenslagtig. Bestuiwing vind plaas deur die werking van [[kewers]]. Die plant groei op swakgedreineerde en nat grond in dongas en slote in miombo-boomland. |
||
In Engels staan dit as |
In Engels staan dit as ''Wentzel’s sugarbush'' bekend. |
||
== Galery == |
== Galery == |
Huidige wysiging sedert 08:15, 22 November 2024
Wentzel-se-suikerbos | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eudicots |
Orde: | Proteales |
Familie: | Proteaceae |
Genus: | Protea |
Spesie: | P. wentzeliana
|
Binomiale naam | |
Protea wentzeliana Engl., (1901)
| |
Sinonieme | |
|
Wentzel-se-suikerbos (Protea wentzeliana) is ’n struik wat hoort tot die bekende Proteagenus. Die plant kom in die Chingamweberge in Zimbabwe, asook in Malawi, Mosambiek, suid-Tanzanië en sentraal-Angola voor. Die struik word tot 1,6 m hoog en blom hoofsaaklik van Mei tot Desember. Die stam is dun met min takkies aan.
Die plant spruit weer uit na 'n brand. Die saad word in 'n doppie geberg, vrygelaat nadat dit ryp is en word deur die wind versprei. Die plant is eenslagtig. Bestuiwing vind plaas deur die werking van kewers. Die plant groei op swakgedreineerde en nat grond in dongas en slote in miombo-boomland.
In Engels staan dit as Wentzel’s sugarbush bekend.
Galery
[wysig | wysig bron]Sien ook
[wysig | wysig bron]Bronne
[wysig | wysig bron]Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Wentzel-se-suikerbos.