Gaan na inhoud

Wentzel-se-suikerbos: Verskil tussen weergawes

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
No edit summary
k Puvircho het bladsy Wentzel se suikerbos na Wentzel-se-suikerbos geskuif: Spelling
(Geen verskil)

Wysiging soos op 06:02, 3 Februarie 2020

Wentzel se suikerbos
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(geen rang):
(geen rang):
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
P. wentzeliana
Binomiale naam
Protea wentzeliana
Engl.
Sinonieme
  • Protea crinita Beard
  • Protea neocrinita Beard

Wentzel se suikerbos (Protea wentzeliana) is 'n struik wat hoort tot die bekende Protea genus. Die plant kom in die Chingamweberge in Zimbabwe, Malawi, suid-Tanzanië en sentraal-Angola voor. In Engels staan dit as die Wentzel's sugarbush bekend.

Sien ook

Eksterne skakels