Gaan na inhoud

Wentzel-se-suikerbos: Verskil tussen weergawes

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Geskrapte inhoud Bygevoegde inhoud
Verbeter
Verbeter
Lyn 23: Lyn 23:


In Engels staan dit as die ''Wentzel’s sugarbush'' bekend.
In Engels staan dit as die ''Wentzel’s sugarbush'' bekend.

== Galery ==
<gallery>
Protea wentzeliana 1 (4337134568).jpg
Protea wentzeliana 2 (4337136254).jpg
Protea wentzeliana 3 (4336395107).jpg
Protea wentzeliana 4 (4337137960).jpg
</gallery>


== Sien ook ==
== Sien ook ==

Wysiging soos op 20:16, 18 Mei 2020

Wentzel-se-suikerbos
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(geen rang):
(geen rang):
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
P. wentzeliana
Binomiale naam
Protea wentzeliana
Engl.
Sinonieme
  • Protea crinita Beard
  • Protea neocrinita Beard

Wentzel-se-suikerbos (Protea wentzeliana) is ’n struik wat hoort tot die bekende Protea genus. Die plant kom in die Chingamweberge in Zimbabwe, Malawi, suid-Tanzanië en sentraal-Angola voor. Die struik word tot 1.6 m hoog en blom hoofsaaklik van Mei tot Desember. Die stam is dun met min takke aan.

Die plant spruit weer uit na'n brand. Die saad word geberg in 'n doppie en vrygelaat na hulle ryp is en word deur die wind versprei. Die plant is eenslagtig. Bestuiwing vind plaas deur die werking van torre. Die plant groei op sleg gedreineerde en nat grond in dongas en slote in Miombo-boomland.

In Engels staan dit as die Wentzel’s sugarbush bekend.

Galery

Sien ook

Bronne

Eksterne skakels