Wentzel-se-suikerbos: Verskil tussen weergawes
Voorkoms
Geskrapte inhoud Bygevoegde inhoud
Verbeter |
Genus opdateer. |
||
Lyn 10: | Lyn 10: | ||
|ordo = [[Proteales]] |
|ordo = [[Proteales]] |
||
|familia = [[Proteaceae]] |
|familia = [[Proteaceae]] |
||
|genus = ''[[Protea]]'' |
|genus = ''[[Protea (genus)|Protea]]'' |
||
|species = '''''P. wentzeliana''''' |
|species = '''''P. wentzeliana''''' |
||
|binomial = ''Protea wentzeliana'' |
|binomial = ''Protea wentzeliana'' |
||
Lyn 18: | Lyn 18: | ||
* ''Protea neocrinita'' Beard |
* ''Protea neocrinita'' Beard |
||
|}} |
|}} |
||
'''Wentzel-se-suikerbos''' (''Protea wentzeliana'') is ’n [[struik]] wat hoort tot die bekende [[Protea]] [[genus]]. Die plant kom in die Chingamweberge in [[Zimbabwe]], [[Malawi]], suid-[[Tanzanië]] en sentraal-[[Angola]] voor. Die struik word tot 1.6 m hoog en blom hoofsaaklik van Mei tot Desember. Die stam is dun met min takke aan. |
'''Wentzel-se-suikerbos''' (''Protea wentzeliana'') is ’n [[struik]] wat hoort tot die bekende [[Protea (genus)|Protea]] [[genus]]. Die plant kom in die Chingamweberge in [[Zimbabwe]], [[Malawi]], suid-[[Tanzanië]] en sentraal-[[Angola]] voor. Die struik word tot 1.6 m hoog en blom hoofsaaklik van Mei tot Desember. Die stam is dun met min takke aan. |
||
Die plant spruit weer uit na'n brand. Die saad word geberg in 'n doppie en vrygelaat na hulle ryp is en word deur die wind versprei. Die plant is eenslagtig. Bestuiwing vind plaas deur die werking van torre. Die plant groei op sleg gedreineerde en nat grond in dongas en slote in Miombo-boomland. |
Die plant spruit weer uit na'n brand. Die saad word geberg in 'n doppie en vrygelaat na hulle ryp is en word deur die wind versprei. Die plant is eenslagtig. Bestuiwing vind plaas deur die werking van torre. Die plant groei op sleg gedreineerde en nat grond in dongas en slote in Miombo-boomland. |
Wysiging soos op 06:07, 28 Mei 2020
Wentzel-se-suikerbos | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | P. wentzeliana
|
Binomiale naam | |
Protea wentzeliana Engl.
| |
Sinonieme | |
|
Wentzel-se-suikerbos (Protea wentzeliana) is ’n struik wat hoort tot die bekende Protea genus. Die plant kom in die Chingamweberge in Zimbabwe, Malawi, suid-Tanzanië en sentraal-Angola voor. Die struik word tot 1.6 m hoog en blom hoofsaaklik van Mei tot Desember. Die stam is dun met min takke aan.
Die plant spruit weer uit na'n brand. Die saad word geberg in 'n doppie en vrygelaat na hulle ryp is en word deur die wind versprei. Die plant is eenslagtig. Bestuiwing vind plaas deur die werking van torre. Die plant groei op sleg gedreineerde en nat grond in dongas en slote in Miombo-boomland.
In Engels staan dit as die Wentzel’s sugarbush bekend.
Galery
Sien ook
Bronne
- https://www.proteaatlas.org.za/sugar19.htm
- http://biodiversityexplorer.info/plants/proteaceae/protea.htm
- https://www.zimbabweflora.co.zw/speciesdata/species.php?species_id=120820
Eksterne skakels
- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Wentzel-se-suikerbos.