Gaan na inhoud

Wentzel-se-suikerbos: Verskil tussen weergawes

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Geskrapte inhoud Bygevoegde inhoud
taal
Lyn 18: Lyn 18:
* ''Protea neocrinita'' <small>Beard</small>
* ''Protea neocrinita'' <small>Beard</small>
|}}
|}}
'''Wentzel-se-suikerbos''' (''Protea wentzeliana'') is ’n [[struik]] wat hoort tot die bekende [[Protea (genus)|Protea]] [[genus]]. Die plant kom in die Chingamweberge in [[Zimbabwe]], [[Malawi]], suid-[[Tanzanië]] en sentraal-[[Angola]] voor. Die struik word tot 1.6&nbsp;m hoog en blom hoofsaaklik van Mei tot Desember. Die stam is dun met min takke aan.
'''Wentzel-se-suikerbos''' (''Protea wentzeliana'') is ’n [[struik]] wat hoort tot die bekende [[Protea (genus)|Protea]] [[genus]]. Die plant kom in die Chingamweberge in [[Zimbabwe]], asook in [[Malawi]], suid-[[Tanzanië]] en sentraal-[[Angola]] voor. Die struik word tot 1,6&nbsp;m hoog en blom hoofsaaklik van Mei tot Desember. Die stam is dun met min takkies aan.


Die plant spruit weer uit na 'n brand. Die saad word geberg in 'n doppie en vrygelaat na hulle ryp is en word deur die wind versprei. Die plant is eenslagtig. Bestuiwing vind plaas deur die werking van [[kewers]]. Die plant groei op sleg gedreineerde en nat grond in dongas en slote in Miombo-boomland.
Die plant spruit weer uit na 'n brand. Die saad word in 'n doppie geberg, vrygelaat na hulle ryp is en word deur die wind versprei. Die plant is eenslagtig. Bestuiwing vind plaas deur die werking van [[kewers]]. Die plant groei op swakgedreineerde en nat grond in dongas en slote in miombo-boomland.


In Engels staan dit as die ''Wentzel’s sugarbush'' bekend.
In Engels staan dit as die ''Wentzel’s sugarbush'' bekend.

Wysiging soos op 09:45, 19 September 2021

Wentzel-se-suikerbos
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(geen rang):
(geen rang):
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
P. wentzeliana
Binomiale naam
Protea wentzeliana
Engl.
Sinonieme
  • Protea crinita Beard
  • Protea neocrinita Beard

Wentzel-se-suikerbos (Protea wentzeliana) is ’n struik wat hoort tot die bekende Protea genus. Die plant kom in die Chingamweberge in Zimbabwe, asook in Malawi, suid-Tanzanië en sentraal-Angola voor. Die struik word tot 1,6 m hoog en blom hoofsaaklik van Mei tot Desember. Die stam is dun met min takkies aan.

Die plant spruit weer uit na 'n brand. Die saad word in 'n doppie geberg, vrygelaat na hulle ryp is en word deur die wind versprei. Die plant is eenslagtig. Bestuiwing vind plaas deur die werking van kewers. Die plant groei op swakgedreineerde en nat grond in dongas en slote in miombo-boomland.

In Engels staan dit as die Wentzel’s sugarbush bekend.

Galery

Sien ook

Bronne

Eksterne skakels