Wentzel-se-suikerbos: Verskil tussen weergawes
Voorkoms
Geskrapte inhoud Bygevoegde inhoud
Verbeter |
→Eksterne skakels: Verbeter |
||
Lyn 45: | Lyn 45: | ||
{{Commons-kategorie inlyn|Protea wentzeliana}} |
{{Commons-kategorie inlyn|Protea wentzeliana}} |
||
{{Normdata}} |
|||
{{Taksonbalk}} |
{{Taksonbalk}} |
||
[[Kategorie:Protea]] |
[[Kategorie:Protea]] |
Wysiging soos op 16:48, 27 September 2021
Wentzel-se-suikerbos | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | P. wentzeliana
|
Binomiale naam | |
Protea wentzeliana Engl.
| |
Sinonieme | |
|
Wentzel-se-suikerbos (Protea wentzeliana) is ’n struik wat hoort tot die bekende Protea genus. Die plant kom in die Chingamweberge in Zimbabwe, asook in Malawi, suid-Tanzanië en sentraal-Angola voor. Die struik word tot 1,6 m hoog en blom hoofsaaklik van Mei tot Desember. Die stam is dun met min takkies aan.
Die plant spruit weer uit na 'n brand. Die saad word in 'n doppie geberg, vrygelaat na hulle ryp is en word deur die wind versprei. Die plant is eenslagtig. Bestuiwing vind plaas deur die werking van kewers. Die plant groei op swakgedreineerde en nat grond in dongas en slote in miombo-boomland.
In Engels staan dit as die Wentzel’s sugarbush bekend.
Galery
Sien ook
Bronne
- https://www.proteaatlas.org.za/sugar19.htm
- http://biodiversityexplorer.info/plants/proteaceae/protea.htm
- https://www.zimbabweflora.co.zw/speciesdata/species.php?species_id=120820
- http://plantsoftheworldonline.org/taxon/urn:lsid:ipni.org:names:706252-1
Eksterne skakels
- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Wentzel-se-suikerbos.