Wentzel-se-suikerbos: Verskil tussen weergawes
Voorkoms
Geskrapte inhoud Bygevoegde inhoud
→Eksterne skakels: Verbeter |
Verbeter |
||
Lyn 13: | Lyn 13: | ||
|species = '''''P. wentzeliana''''' |
|species = '''''P. wentzeliana''''' |
||
|binomial = ''Protea wentzeliana'' |
|binomial = ''Protea wentzeliana'' |
||
|binomial_authority = Engl. |
|binomial_authority = Engl., 1901 |
||
|synonyms = |
|synonyms = |
||
* ''Protea crinita'' <small>Beard</small> |
* ''Protea crinita'' <small>Beard</small> |
||
* ''Protea neocrinita'' <small>Beard</small> |
* ''Protea neocrinita'' <small>Beard</small> |
||
|}} |
|}} |
||
'''Wentzel-se-suikerbos''' (''Protea wentzeliana'') is ’n [[struik]] wat hoort tot die bekende [[Protea (genus)|Protea]] [[genus]]. Die plant kom in die Chingamweberge in [[Zimbabwe]], asook in [[Malawi]], suid-[[Tanzanië]] en sentraal-[[Angola]] voor. Die struik word tot 1,6 m hoog en blom hoofsaaklik van Mei tot Desember. Die stam is dun met min takkies aan. |
'''Wentzel-se-suikerbos''' (''Protea wentzeliana'') is ’n [[struik]] wat hoort tot die bekende [[Protea (genus)|Protea]] [[genus]]. Die plant kom in die Chingamweberge in [[Zimbabwe]], asook in [[Malawi]], [[Mosambiek]], suid-[[Tanzanië]] en sentraal-[[Angola]] voor. Die struik word tot 1,6 m hoog en blom hoofsaaklik van Mei tot Desember. Die stam is dun met min takkies aan. |
||
Die plant spruit weer uit na 'n brand. Die saad word in 'n doppie geberg, vrygelaat na hulle ryp is en word deur die wind versprei. Die plant is eenslagtig. Bestuiwing vind plaas deur die werking van [[kewers]]. Die plant groei op swakgedreineerde en nat grond in dongas en slote in miombo-boomland. |
Die plant spruit weer uit na 'n brand. Die saad word in 'n doppie geberg, vrygelaat na hulle ryp is en word deur die wind versprei. Die plant is eenslagtig. Bestuiwing vind plaas deur die werking van [[kewers]]. Die plant groei op swakgedreineerde en nat grond in dongas en slote in miombo-boomland. |
||
Lyn 37: | Lyn 37: | ||
== Bronne == |
== Bronne == |
||
* https://www.proteaatlas.org.za/sugar19.htm |
* [https://www.proteaatlas.org.za/sugar19.htm Protea Atlas]] |
||
* http://biodiversityexplorer.info/plants/proteaceae/protea.htm |
* [http://biodiversityexplorer.info/plants/proteaceae/protea.htm Biodiversityexplorer] |
||
* https://www.zimbabweflora.co.zw/speciesdata/species.php?species_id=120820 |
* [https://www.zimbabweflora.co.zw/speciesdata/species.php?species_id=120820 Zimbabwe Flora] |
||
* http://plantsoftheworldonline.org/taxon/urn:lsid:ipni.org:names:706252-1 |
* [http://plantsoftheworldonline.org/taxon/urn:lsid:ipni.org:names:706252-1 Plants of the World Online] |
||
== Eksterne skakels == |
== Eksterne skakels == |
||
Lyn 50: | Lyn 50: | ||
[[Kategorie:Flora van Angola]] |
[[Kategorie:Flora van Angola]] |
||
[[Kategorie:Flora van Malawi]] |
[[Kategorie:Flora van Malawi]] |
||
[[Kategorie:Flora van Mosambiek]] |
|||
[[Kategorie:Flora van Tanzanië]] |
[[Kategorie:Flora van Tanzanië]] |
||
[[Kategorie:Flora van Zimbabwe]] |
[[Kategorie:Flora van Zimbabwe]] |
Wysiging soos op 11:53, 25 November 2022
Wentzel-se-suikerbos | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | P. wentzeliana
|
Binomiale naam | |
Protea wentzeliana Engl., 1901
| |
Sinonieme | |
|
Wentzel-se-suikerbos (Protea wentzeliana) is ’n struik wat hoort tot die bekende Protea genus. Die plant kom in die Chingamweberge in Zimbabwe, asook in Malawi, Mosambiek, suid-Tanzanië en sentraal-Angola voor. Die struik word tot 1,6 m hoog en blom hoofsaaklik van Mei tot Desember. Die stam is dun met min takkies aan.
Die plant spruit weer uit na 'n brand. Die saad word in 'n doppie geberg, vrygelaat na hulle ryp is en word deur die wind versprei. Die plant is eenslagtig. Bestuiwing vind plaas deur die werking van kewers. Die plant groei op swakgedreineerde en nat grond in dongas en slote in miombo-boomland.
In Engels staan dit as die Wentzel’s sugarbush bekend.
Galery
Sien ook
Bronne
Eksterne skakels
- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Wentzel-se-suikerbos.