C.L. Engelbrechtprys: Verskil tussen weergawes
Voorkoms
Geskrapte inhoud Bygevoegde inhoud
kNo edit summary |
|||
Lyn 7: | Lyn 7: | ||
* [[2023]] – [[S.J. Naudé]] (Dol heuning) |
* [[2023]] – [[S.J. Naudé]] (Dol heuning) |
||
* [[2024]] – prof. Eleanor Cornelius vir ''Gewone taal: ’n oorsig''.<ref>{{cite web |url=https://assets.website-files.com/638efa1bbea3b03765963904/66221a61723224142654460a_Mediaverklaring%20SA%20Akademiepryse%20-%20April%202024%20finaal.pdf |title=SA Akademiepryse 2024 |publisher=SA Akademie |date=19 April 2024 |accessdate=13 Mei 2024 }}</ref> |

== Verwysings == |
|||
{{verwysings}} |
|||
{{SA_Akademie}} |
{{SA_Akademie}} |
Wysiging soos op 08:43, 13 Mei 2024
Die prys is in 2007 ingestel en word namens ABSA deur die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns hanteer. Die prys is moontlik gemaak deur 'n erflating van C.L. Engelbrecht en word toegeken om die beurt vir letterkunde en vir wetenskaplike navorsing oor taal- of letterkunde. Elke afdeling kom elke vyfde jaar aan die beurt, bv. Letterkunde in 2007, 2012, 2017 en wetenskaplike navorsing oor taal- of letterkunde in 2009, 2014, 2019.
Lys van wenners
- 2007 – Marlene van Niekerk (Agaat)
- 2009 – Aan Taalkommissielede: proff. E.F. Kotzé, A.N. Otto, G.B. van Huyssteen, J. Anker, drr. M. Alberts, F.J. Lombard, mnr. J. du T. McLachlan, me. M. du Plessis.
- 2012 – Ingrid Winterbach (Die boek van toeval en toeverlaat)
- 2023 – S.J. Naudé (Dol heuning)
- 2024 – prof. Eleanor Cornelius vir Gewone taal: ’n oorsig.[1]
Verwysings
- ↑ "SA Akademiepryse 2024" (PDF). SA Akademie. 19 April 2024. Besoek op 13 Mei 2024.