Wentzel-se-suikerbos
Voorkoms
Wentzel se suikerbos | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | P. wentzeliana
|
Binomiale naam | |
Protea wentzeliana Engl.
|
Die Wentzel se suikerbos (Protea wentzeliana) is 'n struik wat hoort tot die bekende Protea genus. Die plant kom voor in Zimbabwe in die Chingamweberge, Malawi, suid Tanzanië en sentraal Angola. In Engels staan dit as die Wentzel's Sugarbush bekend.
Sien ook
Eksterne skakels
- https://www.proteaatlas.org.za/sugar19.htm
- http://biodiversityexplorer.info/plants/proteaceae/protea.htm
- https://www.zimbabweflora.co.zw/speciesdata/species.php?species_id=120820