Gaan na inhoud

Oxalis salteri

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie

Oxalis salteri
Wetenskaplike klassifikasie edit
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Plantae
Klade: Tracheofiete
Klade: Angiospermae
Klade: Eudicots
Klade: Rosids
Orde: Oxalidales
Familie: Oxalidaceae
Genus: Oxalis
Spesie:
O. salteri
Binomiale naam
Oxalis salteri
L.Bolus, (1930)

Oxalis salteri is 'n knolagtige geofiet wat deel is van die Oxalidaceae familie. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap. Dit kom by die voet van die Gifberg en ook by Klawer voor. Die plant het 'n voorkomsgebied van 150 km² en word as seldsaam beskou. Die spesie is vernoem na die plantkundige: Terence Macleane Salter.

Bronne

[wysig | wysig bron]