Phylica villosa
Voorkoms
(Aangestuur vanaf Naaldhardeblaar)
Naaldhardeblaar | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eudicots |
Klade: | Rosids |
Orde: | Rosales |
Familie: | Rhamnaceae |
Genus: | Phylica |
Spesie: | P. villosa
|
Binomiale naam | |
Phylica villosa Thunb., (1794)
|
Die naaldhardeblaar (Phylica villosa) is 'n meerjarige, blomdraende struik of boom wat deel is van die Rhamnaceae familie. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap.
Die boom se FSA-nommer is 453.4.[1]
Die plant het twee subspesies:
- Phylica villosa var. pedicellata (DC.) Sond.
- Phylica villosa var. villosa