Northland
Voorkoms
Northland Te Tai Tokerau (Māori) | |
Land: | Nieu-Seeland |
Streeksraad | |
---|---|
Naam: | Northland Streeksraad |
Slagspreuk: | Putting Northland First |
Setel en grootste stad: | Whangarei |
Voorsitter: | Bill Shepherd |
Ondervoorsitter: | Graeme Ramsey |
Bevolking: | 188 700 |
Landoppervlak: | 13 789 km2 |
Inheemse volke: | Ngāi Takoto, Ngā Puhi, Ngāti Whātua, Ngāti Kahu, Ngāti Kurī, Ngāti Wai, Te Aupōuri, Te Rarawa, Te Roroa |
Menslike ontwikkelingsindeks (2017) | 0.886[1] baie hoog · 15de |
Webblad: | http://www.nrc.govt.nz |
Stede en dorpe | |
Stad: | Whangarei |
Dorpe: | Kaitaia, Kaeo, Kawakawa, Moerewa, Kaikohe, Ohaeawai, Ōkaihau, Kerikeri, Russell, Paihia, Waitangi, Mangonui, Taipa, Opononi, Omapere, Rawene, Kohukohu, Ruakākā, Waipu, Kaiwaka, Mangawhai, Dargaville, Ruawai, Maungaturoto, Paparoa, Hikurangi |
Distriksowerhede | |
Name: | Far North-distrik, Kaipara-distrik, Whangarei-distrik |
Northland (Māori: Te Tai Tokerau) is die mees noordelike streek in Nieu-Seeland. In Oktober 2019 het die streek sowat 188 700 inwoners gehad. Die grootste nedersetting is Whangarei.
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ "Sub-national HDI – Area Database – Global Data Lab". hdi.globaldatalab.org (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 10 Februarie 2019. Besoek op 13 September 2018.