2017 Curriebeker Premierafdeling
Voorkoms
2017 | |
---|---|
Verdedigende kampioene | Vrystaat Cheetahs (5de titel) |
Kampioene | Westelike Provinsie (34ste titel) |
Totaal wedstryde | 45 |
Wedstryde gespeel | 45 |
Drieë gedruk | 378 (gemiddeld 8.4 per wedstryd) |
Meeste punte | 96 George Whitehead (Griekwas) |
Meeste drieë | 10 Warrick Gelant (Blou Bulle) |
Die 2017 Curriebeker Premierafdeling is ’n top rugbykompetisie wat van 21 Julie – 28 Oktober 2017 tussen provinsiale spanne in Suid-Afrika beslis is. Dit was die 79ste seisoen van die kompetisie sedert dit vir die eerste keer in 1889 gespeel is.
Die Vrystaat Cheetahs was die verdedigende kampioen. Hulle het die Blou Bulle met 36–16 in die 2016 eindstryd op die Toyota-stadion verslaan. Die eindstryd in 2017 is op 28 Oktober beslis met die Natalse Haaie wat teen die Westelike Provinsie in Durban gespeel het. Die Westelike Provinsie het met 33–21 gewen en hulle 34ste titel ingepalm.
Spanne
[wysig | wysig bron]2017 Curriebeker Premierafdelingspanne | |||||||
Span | Stadion | ||||||
---|---|---|---|---|---|---|---|
Blou Bulle | Loftus Versfeld | ||||||
Goue Leeus | Emirates Airlines Park | ||||||
Westelike Provinsie | DHL Nuweland | ||||||
Vrystaat Cheetahs | Toyota-stadion | ||||||
Natalse Haaie | Growthpoint Kings Park | ||||||
Pumas | Mbombelastadion | ||||||
Griekwas | Tafel Lager park |
Tabel
[wysig | wysig bron]
| |||||||||||||
Pos | Naam | S | W | G | V | PV | PT | +/− | BP | Tabelpunte | |||
---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|
1 | Natalse Haaie | 12 | 10 | 0 | 2 | 352 | 229 | +123 | 7 | 47 | |||
2 | Westelike Provinsie | 12 | 7 | 0 | 5 | 410 | 308 | +102 | 9 | 37 | |||
3 | Leeus | 12 | 6 | 0 | 6 | 346 | 395 | –49 | 11 | 35 | |||
4 | Blou Bulle | 12 | 5 | 0 | 7 | 457 | 442 | +15 | 12 | 32 | |||
5 | Cheetahs | 12 | 6 | 0 | 6 | 357 | 458 | –101 | 7 | 31 | |||
6 | Pumas | 12 | 4 | 0 | 8 | 348 | 371 | –23 | 11 | 27 | |||
7 | Griekwas | 12 | 4 | 0 | 8 | 391 | 458 | –67 | 10 | 26 | |||
Opgedateer op 16 Oktober 2017 |
Tabelnotas
[wysig | wysig bron]- Pos = Tabel Posisie
- S = Speel
- W = Wen (4 punte)
- G = Gelykop (2 punte)
- V = Verloor (0 punte)
- PV = Punte vir (Totale punte aangeteken)
- PT = Punte teen (Totale punte afgestaan)
- +/- = Punteverskil (Die totaal van PV minus PT)
- BP = Bonuspunt
- Spanne kan tot twee bonuspunte in 'n rondomtaliewedstryd verdien. Een bonuspunt word toegeken vir 'n span wat vier of meer drieë gedruk het in een wedstryd, ongeag die uitslag van die wedstryd. 'n Bonuspunt word ook toegeken aan die verloorspan wanneer daardie span met 7 of minder punte verloor. Slegs die verloorspan kan 'n maksimum van 2 bonuspunte verkry.
- Pte = Alle tabelpunte bymekaargemaak.
Voorafgegaan deur 2016 Curriebeker |
Curriebeker 2017 |
Opgevolg deur 2018 Curriebeker |
Wedstryddatums
[wysig | wysig bron]Datum | Datum | ||
---|---|---|---|
Week 1 | 21-23 Julie | Week 9 | 8-9 September |
Week 2 | 29–30 Julie | Week 10 | 15-16 September |
Week 3 | 4-5 Augustus | Week 11 | 23 September |
Week 4 | 9 Augustus | Week 12 | 29 Sept-1 Okt |
Week 5 | 12 Augustus | Week 13 | 6-8 Oktober |
Week 6 | 18-20 Augustus | Week 14 | 13-14 Oktober |
Week 7 | 25-26 Augustus | Halfeindronde | 21 Oktober |
Week 8 | 1-2 September | Eindstryd | 28 Oktober |
Week 1
[wysig | wysig bron]21 Julie 2017 | Vrystaat Cheetahs | 47 – 12 | Natalse Haaie | Toyota-stadion, Bloemfontein | |
19:00 | Drieë: Uzair Cassiem, Francois Venter, Reinach Venter, Raymond Rhule, William Small-Smith, Zee Mkhabela Doelskoppe: Niel Marais (3), Clayton Blommetjies Strafdoele: Niel Marais (3) Kaart: Uzair Cassiem ![]() |
Verslag | Drieë: S’bura Sithole, Bandisa Ndlovu Doelskop: Benhard Janse van Rensburg |
Skeidsregter: Cwengile Jadezweni | |
22 Julie 2017 | Griekwas | 45 – 51 | Blou Bulle | Tafel Lager Park, Kimberley | |
19:30 | Drieë: Ederies Arendse, Enver Brandt (2), Christiaan Meyer, Jono Janse van Rensburg Doelskop: André Swarts (2), George Whitehead (2) Strafdoele: André Swarts (4) |
Verslag | Drieë: Abongile Nonkontwana, Pieter van Zyl, Jaco Visagie, Duncan Matthews, Warrick Gelant, André Warner, Travis Ismaiel Doelskoppe: Tinus de Beer (3), Joshua Stander (2) Strafdoele: Tinus de Beer, Warrick Gelant |
Skeidsregter: AJ Jacobs | |
23 Julie 2017 | Pumas | 43 – 36 | Goue Leeus | Mbombelastadion, Nelspruit | |
14:30 | Drieë: Gerhard Smith (2), Nardus van der Walt, Francois Kleinhans, Justin van Staden, Hennie Skorbinski Doelskoppe: Justin van Staden (5) Strafdoel: Justin van Staden |
Verslag | Drieë: Stokkies Hanekom, Shaun Reynolds, Bradley Thain, Odwa Dyandyi, Ashlon Davids Doelskoppe: Shaun Reynolds (4) Strafdoel: Shaun Reynolds |
Skeidsregter: Stuart Berry | |
Loslootjie: Westelike Provinsie |
Week 2
[wysig | wysig bron]29 Julie 2017 | Goue Leeus | 48 – 43 | Griekwas | Emirates Airline Park, Johannesburg | |
12:00 | Drieë: Pieter Jansen, Jacques Nel, Jarryd Sage, Odwa Dyantyi, Jaco van der Walt, Madosh Tambwe (2) Doelskoppe: Shaun Reynolds (5) Strafdoel: Shaun Reynolds |
Verslag | Drieë: Christiaan Meyer (2), George Whitehead, Ederies Arendse, Enver Brandt, Renier Botha Doelskoppe: George Whitehead (5) Strafdoel: George Whitehead |
Skeidsregter: Cwengile Jadezweni | |
29 Julie 2017 | Natalse Haaie | 29 – 0 | Pumas | Growthpoint Kings Park, Durban | |
17:00 | Drieë: Lukhanyo Am, S’bu Nkosi, Kobus van Wyk, Jeremy Ward Doelskoppe: Curwin Bosch (3) Strafdoel: Curwin Bosch |
Verslag | Skeidsregter: Quinton Immelman | ||
30 Julie 2017 | Vrystaat Cheetahs | 30 – 17 | Westelike Provinsie | Toyota-stadion, Bloemfontein | |
14:30 | Drieë: Rosko Specman, William Small-Smith, Francois Venter, Makazole Mapimpi Doelskoppe: Niel Marais (2) Strafdoele: Niel Marais (2) Kaart: Oupa Mohoje ![]() |
Verslag | Drieë: Justin Phillips, Steph de Wit Doelskoppe: Kurt Coleman, Brandon Thomson Strafdoel: Kurt Coleman |
Skeidsregter: AJ Jacobs | |
Loslootjie: Blou Bulle |
Week 3
[wysig | wysig bron]4 Augustus 2017 | Natalse Haaie | 41 – 3 | Griekwas | Growthpoint Kings Park, Durban | |
19:00 | Drieë: Jeremy Ward, S’bu Nkosi (2), Jacques Vermeulen, Juan Schoeman, Cameron Wright Doelskoppe: Curwin Bosch (3), Innocent Radebe Strafdoel: Curwin Bosch |
Verslag | Strafdoel: George Whitehead | Skeidsregter: Rasta Rasivhenge | |
5 Augustus 2017 | Westelike Provinsie | 34 – 19 | Pumas | DHL-Nuweland, Kaapstad | |
13:00 | Drieë: Seabelo Senatla, SP Marais, Bongi Mbonambi, Dillyn Leyds, Strafdrie, Nizaam Carr Doelskop: SP Marais |
Verslag | Drieë: Stephan Greeff, Devon Williams Jerome Pretorius Doelskoppe: Kobus Marais Kaart: Frank Herne ![]() |
Skeidsregter: Stuart Berry | |
5 Augustus 2017 | Blou Bulle | 54 – 22 | Goue Leeus | Loftus Versfeld, Pretoria | |
19:00 | Drieë: Pieter van Zyl, Ruben van Heerden, Tony Jantjies, Burger Odendaal, Boom Prinsloo, Travis Ismaiel, Warrick Gelant, Pierre Schoeman Doelskoppe: Tony Jantjies (5), JT Jackson, Tinus de Beer Kaarte: Irné Herbst ![]() ![]() ![]() |
Verslag | Drieë: Odwa Dyantyi (2), Andrew Beerwinkel, Stokkies Hanekom Doelskop: Shaun Reynolds |
Skeidsregter: Egon Seconds | |
Loslootjie: Vrystaat Cheetahs |
Week 4
[wysig | wysig bron]9 Augustus 2017 | Griekwas | 44 – 34 | Westelike Provinsie | Tafel Lager Park, Kimberley | |
13:00 | Drieë: Liam Hendricks, Ederies Arendse, Renier Botha, Tiaan Dorfling, Wendal Wehr Doelskoppe: André Swarts (5) Strafdoele: André Swarts, George Whitehead (2) |
Verslag | Drieë: Nizaam Carr, Bjorn Basson, Seabelo Senatla, Kurt Coleman, SP Marais Doelskoppe: Kurt Coleman (2), Damian Willemse Strafdoel: Kurt Coleman Kaarte: Dewaldt Duvenage ![]() ![]() |
Skeidsregter: Mpho Matsaung | |
9 Augustus 2017 | Pumas | 34 – 45 | Vrystaat Cheetahs | Mbombelastadion, Nelspruit | |
15:15 | Drieë: Ruwellyn Isbell, Khwezi Mona (2), Frank Herne, Jerome Pretorius Doelskoppe: Justin van Staden (3) Strafdoel: Justin van Staden Kaarte: Jerome Pretorius ![]() ![]() |
Verslag | Drieë: Reniel Hugo, Makazole Mapimpi, Rayno Benjamin, Jacques du Toit, Malcolm Jaer (2), Niell Jordaan Doelskoppe: Niel Marais (3), Clayton Blommetjies (2) |
Skeidsregter: Egon Seconds | |
9 Augustus 2017 | Blou Bulle | 20 – 28 | Natalse Haaie | Loftus Versfeld, Pretoria | |
17:30 | Drieë: Burger Odendaal, Ruben van Heerden Doelskoppe: Tony Jantjies (2) Strafdoele: Tony Jantjies (2) Kaart: Ruben van Heerden ![]() |
Verslag | Drieë: S’bu Nkosi, Franco Marais, Lukhanyo Am, Garth April Doelskop: Garth April Strafdoele: Garth April (2) |
Skeidsregter: Quinton Immelman | |
Loslootjie: Goue Leeus |
Week 5
[wysig | wysig bron]12 Augustus 2017 | Vrystaat Cheetahs | 25 – 30 | Griekwas | Toyota-stadion, Bloemfontein | |
15:00 | Drieë: Niell Jordaan (2), Makazole Mapimpi Doelskoppe: Ryno Eksteen (2) Strafdoele: Ryno Eksteen, Clayton Blommetjies Kaart: Makazole Mapimpi ![]() |
Verslag | Drieë: André Swarts, De Wet Kruger (2) Doelskoppe: André Swarts (2), George Whitehead Strafdoele: André Swarts (2), George Whitehead |
Skeidsregter: Quinton Immelman | |
12 Augustus 2017 | Westelike Provinsie | 45 – 34 | Blou Bulle | DHL Nuweland, Kaapstad | |
17:15 | Drieë: Nizaam Carr, Damian Willemse, SP Marais, Seabelo Senatla (2), Scarra Ntubeni Doelskoppe: SP Marais (6) Strafdoel: SP Marais Kaarte: EW Viljoen ![]() ![]() |
Verslag | Drieë: Pieter van Zyl, Kefentse Mahlo (2), Johan Grobbelaar Doelskoppe: Tony Jantjies (3), Joshua Stander Strafdoele: Joshua Stander (2) |
Skeidsregter: Stuart Berry | |
12 Augustus 2017 | Goue Leeus | 31 – 47 | Natalse Haaie | Emirates Airline Park, Johannesburg | |
19:30 | Drieë: Rohan Janse van Rensburg, Jacques Nel, Anthony Volmink, Marco Janse van Vuren, Fabian Booysen Doelskoppe: Jaco van der Walt (3) Kaart: Robbie Coetzee ![]() |
Verslag | Drieë: Tera Mtembu, Jacques Vermeulen (2), Strafdrie, Louis Schreuder, John-Hubert Meyer, Keegan Daniel Doelskoppe: Garth April (5) |
Skeidsregter: Sarel Botha | |
Loslootjie: Pumas |
Week 6
[wysig | wysig bron]18 Augustus 2017 | Westelike Provinsie | 39 – 3 | Goue Leeus | DHL Nuweland, Kaapstad | |
19:00 | Drieë: Huw Jones (2), Cobus Wiese, Seabelo Senatla (2), Jano Vermaak Doelskoppe: Damian Willemse (2), SP Marais Strafdoel: Damian Willemse |
Verslag | Strafdoel: Jaco van der Walt Kaart: Anthony Volmink ![]() |
Skeidsregter: Jaco van Heerden | |
19 Augustus 2017 | Blou Bulle | 40 – 41 | Vrystaat Cheetahs | Loftus Versfeld, Pretoria | |
14:05 | Drieë: Dries Swanepoel, Tony Jantjies, Jamba Ulengo (2), Warrick Gelant Doelskoppe: Tony Jantjies (2), Joshua Stander Strafdoele: Tony Jantjies (3) Kaarte: Jamba Ulengo ![]() ![]() ![]() |
Verslag | Drieë: Makazole Mapimpi (3), Jasper Wiese, Francois Venter, Sergeal Petersen Doelskoppe: Ryno Eksteen (4) Strafdoel: Ryno Eksteen Kaart: Tier Schoeman ![]() |
Skeidsregter: Marius van der Westhuizen | |
20 Augustus 2017 | Griekwas | 21 – 27 | Pumas | Tafel Lager Park, Kimberley | |
14:30 | Drieë: AJ Coertzen, Renier Botha Doelskop: André Swarts Strafdoele: André Swarts, George Whitehead (2) |
Verslag | Drieë: Jerome Pretorius, Chris Cloete, Khwezi Mona Doelskoppe: Justin van Staden (3) Strafdoele: Justin van Staden (2) |
Skeidsregter: Jaco Peyper | |
Loslootjie: Natalse Haaie |
Week 7
[wysig | wysig bron]25 Augustus 2017 | Pumas | 51 – 15 | Blou Bulle | Mbombelastadion, Nelspruit | |
19:00 | Drieë: Mark Pretorius (3), Thembelani Bholi, Stefan Ungerer, Khwezi Mona, Ruwellyn Isbel, Frank Herne Doelskoppe: Kobus Marais (3), Gerhard Smith Strafdoel: Kobus Marais |
Verslag | Drieë: André Warner, Warrick Gelant Doelskop: Joshua Stander Strafdoel: Joshua Stander Kaarte: Kefentse Mahlo ![]() ![]() ![]() |
Skeidsregter: Marius van der Westhuizen | |
26 Augustus 2017 | Westelike Provinsie | 20 – 21 | Natalse Haaie | DHL Nuweland, Kaapstad | |
15:00 | Drieë: Huw Jones, Jaco Coetzee Doelskoppe: Damian Willemse (2) Strafdoele: Damian Willemse (2) |
Verslag | Drieë: Strafdrie, Franco Marais, Innocent Radebe Doelskoppe: Innocent Radebe, Rhyno Smith |
Skeidsregter: Jaco Peyper | |
26 Augustus 2017 | Vrystaat Cheetahs | 30 – 24 | Goue Leeus | Toyota-stadion, Bloemfontein | |
17:15 | Drieë: Gerhard Olivier, Rosko Specman, Sergeal Petersen Doelskoppe: Robbie Petzer, William Small-Smith (2) Strafdoele: Robbie Petzer (3) |
Verslag | Drieë: Andries Ferreira, Hacjivah Dayimani, Fabian Booysen Doelskoppe: Jaco van der Walt (3) Strafdoel: Jaco van der Walt Kaart: Corné Fourie ![]() |
Skeidsregter: Quinton Immelman | |
Loslootjie: Griekwas |
Week 8
[wysig | wysig bron]1 September 2017 | Blou Bulle | 44 – 42 | Griekwas | Loftus Versfeld, Pretoria | |
19:00 | Drieë: Rabs Maxwane, Dayan van der Westhuizen, Manie Libbok (3) Doelskoppe: Marnitz Boshoff (5) Doelskoppe: Marnitz Boshoff (2), Tony Jantjies |
Verslag | Drieë: Ederies Arendse (2), Christiaan Meyer, Wandile Putuma, AJ Coertzen (2) Doelskoppe: André Swarts (3), George Whitehead (3) Kaart: Wilmar Arnoldi ![]() |
Skeidsregter: AJ Jacobs | |
2 September 2017 | Goue Leeus | 29 – 28 | Pumas | Emirates Airline Park, Johannesburg | |
15:00 | Drieë: Ryan Kankowski, Ruan Dreyer, Marco Janse van Vuren, Madosh Tambwe, Rohan Janse van Rensburg Doelskoppe: Ashlon Davids (2) |
Verslag | Drieë: Stefan Ungerer, Lambert Groenewald (2), Ruwellyn Isbell Doelskoppe: Kobus Marais (4) Kaarte: Jerome Pretorius ![]() ![]() |
Skeidsregter: Egon Seconds | |
2 September 2017 | Natalse Haaie | 45 – 15 | Vrystaat Cheetahs | Growthpoint Kings Park, Durban | |
17:15 | Drieë: Lukhanyo Am, John-Hubert Meyer, Innocent Radebe, Louis Schreuder, Marius Louw, S’bu Nkosi (2) Doelskoppe: Innocent Radebe (3), Garth April (2) |
Verslag | Drieë: Marco Mason, Luther Obi Doelskop: Marco Mason Strafdoel: Ryno Eksteen |
Skeidsregter: Marius van der Westhuizen | |
Loslootjie: Westelike Provinsie |
Week 9
[wysig | wysig bron]8 September 2017 | Pumas | 25 – 27 | Natalse Haaie | Mbombelastadion, Nelspruit | |
17:00 | Drieë: Ruwellyn Isbell, JP Lewis, Hennie Skorbinski Doelskoppe: Kobus Marais (2) Strafdoele: Kobus Marais (2) |
Verslag | Drieë: S’bu Nkosi, Jeremy Ward, Wihan Vosloo, Rhyno Smith Doelskoppe: Curwin Bosch, Garth April Strafdoel: Curwin Bosch Kaarte: Akker van der Merwe ![]() ![]() |
Skeidsregter: Jaco van Heerden | |
8 September 2017 | Griekwas | 17 – 34 | Goue Leeus | Tafel Lager Park, Kimberley | |
19:15 | Drieë: Steyno Steyn, AJ Coertzen Doelskoppe: George Whitehead (2) Strafdoel: George Whitehead |
Verslag | Drieë: Cyle Brink, Kwagga Smith, Marco Janse van Vuren, Rohan Janse van Rensburg Doelskoppe: Jaco van der Walt (4) Strafdoele: Jaco van der Walt (2) Kaarte: Harold Vorster ![]() ![]() |
Skeidsregter: Egon Seconds | |
9 September 2017 | Westelike Provinsie | 57 – 14 | Vrystaat Cheetahs | DHL Nuweland, Kaapstad | |
15:00 | Drieë: Ramone Samuels (2), Craig Barry, Jaco Coetzee (2), JD Schickerling, Huw Jones, Wilco Louw, Sikhumbuzo Notshe Doelskoppe: Damian Willemse (3), Robert du Preez (3) |
Verslag | Drieë: Daniel Maartens, Marnus van der Merwe Doelskoppe: Ernst Stapelberg (2) |
Skeidsregter: AJ Jacobs | |
Loslootjie: Blou Bulle |
Week 10
[wysig | wysig bron]15 September 2017 | Griekwas | 22 – 40 | Natalse Haaie | Tafel Lager Park, Kimberley | |
17:00 | Drieë: Steyno Steyn, Enver Brandt, Wilmar Arnoldi Doelskoppe: George Whitehead (2) Strafdoel: George Whitehead |
Verslag | Drieë: Marius Louw (2), Jeremy Ward (2), Ross Geldenhuys, Keegan Daniel Doelskoppe: Curwin Bosch (5) |
Skeidsregter: Federico Anselmi | |
15 September 2017 | Pumas | 22 – 12 | Westelike Provinsie | Mbombelastadion, Nelspruit | |
19:15 | Drieë: Kobus Marais, Frank Herne, Jerome Pretorius Doelskoppe: Kobus Marais (2) Strafdoel: Kobus Marais |
Verslag | Drieë: JD Schickerling, Seabelo Senatla Doelskop: Damian Willemse Kaart: Jano Vermaak ![]() |
Skeidsregter: Marius van der Westhuizen | |
16 September 2017 | Goue Leeus | 36 – 33 | Blou Bulle | Emirates Airline Park, Johannesburg | |
17:15 | Drieë: Robbie Coetzee, Rohan Janse van Rensburg (2), Jacques van Rooyen, Aphiwe Dyantyi Doelskoppe: Jaco van der Walt (4) Strafdoel: Jaco van der Walt Kaart: Andries Ferreira ![]() |
Verslag | Drieë: Ruben van Heerden, Jano Venter, Johnny Kotzé, Warrick Gelant, Johan Grobbelaar Doelskoppe: Marnitz Boshoff (4) Kaart: Jannes Kirsten ![]() |
Skeidsregter: Egon Seconds | |
Loslootjie: Vrystaat Cheetahs |
Week 11
[wysig | wysig bron]23 September 2017 | Vrystaat Cheetahs | 33 – 32 | Pumas | Toyota-stadion, Bloemfontein | |
15:00 | Drieë: Zee Mkhabela, Cecil Afrika, Reinach Venter, Robbie Petzer (2) Doelskoppe: Robbie Petzer (4) |
Verslag | Drieë: Frank Herne, Jerome Pretorius, Willie Engelbrecht, Justin van Staden Doelskoppe: Kobus Marais (3) Strafdoele: Kobus Marais (2) |
Skeidsregter: Jaco Peyper | |
23 September 2017 | Natalse Haaie | 18 – 5 | Blou Bulle | Growthpoint Kings Park, Durban | |
15:00 | Drieë: S’bu Nkosi, Keegan Daniel Doelskop: Curwin Bosch Strafdoel: Curwin Bosch Skepdoel: Curwin Bosch |
Verslag | Drie: Aston Fortuin | Skeidsregter: AJ Jacobs | |
23 September 2017 | Westelike Provinsie | 55 – 27 | Griekwas | DHL Nuweland, Kaapstad | |
17:15 | Drieë: Cobus Wiese, Chad Solomon, Werner Kok (2), Dean Muir, Johan du Toit, Caylib Oosthuizen (2) Doelskoppe: Damian Willemse (4), Robert du Preez (2) Strafdoel: Damian Willemse Kaart: Wilco Louw ![]() |
Verslag | Drieë: Ederies Arendse, Renier Botha, Tertius Kruger Doelskoppe: George Whitehead (2), Eric Zana Strafdoele: George Whitehead (2) Kaart: AJ le Roux ![]() |
Skeidsregter: Cwengile Jadezweni | |
Loslootjie: Goue Leeus |
Week 12
[wysig | wysig bron]29 September 2017 | Natalse Haaie | 24 – 10 | Goue Leeus | Growthpoint Kings Park, Durban | |
19:00 | Drieë: Thomas du Toit, Odwa Ndungane Doelskop: Curwin Bosch Strafdoele: Curwin Bosch (3) Skepdoel: Curwin Bosch Kaart: Keegan Daniel ![]() |
Verslag | Drie: Anthony Volmink Doelskop: Jaco van der Walt Strafdoele: Jaco van der Walt |
Skeidsregter: Stuart Berry | |
30 September 2017 | Griekwas | 59 – 24 | Vrystaat Cheetahs | Tafel Lager Park, Kimberley | |
14:00 | Drieë: Sias Koen, Christiaan Meyer, Wendal Wehr, Tertius Kruger, AJ le Roux, Enver Brandt, Conway Pretorius, AJ Coertzen Doelskoppe: George Whitehead (5), André Swarts (3) Strafdoel: George Whitehead |
Verslag | Drieë: Joseph Dweba, Chris Dry, Cecil Afrika Doelskoppe: Robbie Petzer (3) Strafdoel: Robbie Petzer Kaart: Dennis Visser ![]() ![]() |
Skeidsregter: Rasta Rasivhenge | |
1 Oktober 2017 | Blou Bulle | 46 – 47 | Westelike Provinsie | Loftus Versfeld, Pretoria | |
14:30 | Drieë: Warrick Gelant, Nick de Jager, Edgar Marutlulle, Ivan van Zyl, Duncan Matthews, Ulrich Beyers, JT Jackson Doelskoppe: Marnitz Boshoff (3), Tony Jantjies (2) |
Verslag | Drieë: JD Schickerling, Robert du Preez, Nizaam Carr, Seabelo Senatla (2), Huw Jones Doelskoppe: Robert du Preez (5) Strafdoele: Robert du Preez, Damian Willemse |
Skeidsregter: Jaco van Heerden | |
Loslootjie: Pumas |
Week 13
[wysig | wysig bron]6 Oktober 2017 | Vrystaat Cheetahs | 36 – 64 | Blou Bulle | Toyota-stadion, Bloemfontein | |
18:00 | Drieë: Lloyd Greeff, Daniel Maartens (3), Stephan Janse van Rensburg Doelskoppe: Robbie Petzer (3), JP Smith Strafdoel: Robbie Petzer Kaart: Chris Dry Sjabloon:17 |
Verslag | Drieë: Ivan van Zyl, Burger Odendaal (3), Warrick Gelant (3), Duncan Matthews, Johan Grobbelaar, Tim Agaba Doelskoppe: Marnitz Boshoff (6), Tony Jantjies Kaart: Tim Agaba ![]() |
Skeidsregter: Jaco van Heerden | |
7 Oktober 2017 | Pumas | 35 – 38 | Griekwas | Mbombelastadion, Nelspruit | |
14:00 | Drieë: Willie Engelbrecht (2), Marko Janse van Rensburg, Hennie Skorbinski, Frank Herne Doelskoppe: Kobus Marais (5) |
Verslag | Drieë: Wendal Wehr, Tertius Kruger (2), Steyno Steyn, Ederies Arendse Doelskoppe: George Whitehead (4), André Swarts Strafdoel: George Whitehead |
Skeidsregter: Quinton Immelman | |
8 Oktober 2017 | Goue Leeus | 29 – 20 | Westelike Provinsie | Emirates Airline Park, Johannesburg | |
14:30 | Drieë: Sylvian Mahuza, Aphiwe Dyantyi, Rhyno Herbst, Rohan Janse van Rensburg Doelskoppe: Jaco van der Walt (2), Ashlon Davids Strafdoel: Jaco van der Walt |
Verslag | Drieë: Nizaam Carr, Robert du Preez Doelskoppe: Robert du Preez (2) Strafdoele: Robert du Preez (2) |
Skeidsregter: AJ Jacobs | |
Loslootjie: Natalse Haaie |
Week 14
[wysig | wysig bron]13 Oktober 2017 | Blou Bulle | 52 – 32 | Pumas | Loftus Versfeld, Pretoria | |
19:00 | Drieë: Edgar Marutlulle, Ivan van Zyl, Travis Ismaiel (2), Warrick Gelant, Marco van Staden, Burger Odendaal, JT Jackson Doelskoppe: Marnitz Boshoff (6) Kaart: Pierre Schoeman ![]() |
Verslag | Drieë: Jannie Stander, Willie Engelbrecht, Selom Gavor, Frank Herne Doelskoppe: Kobus Marais (3) Strafdoele: Kobus Marais (2) Kaart: Chris Cloete ![]() |
Skeidsregter: Marius van der Westhuizen | |
14 Oktober 2017 | Natalse Haaie | 20 – 31 | Westelike Provinsie | Growthpoint Kings Park, Durban | |
15:00 | Drieë: Marius Louw, Kobus van Wyk Doelskoppe: Curwin Bosch (2) Strafdoel: Curwin Bosch Skepdoel: Curwin Bosch |
Verslag | Drieë: Robert du Preez (2), Dewaldt Duvenage, JD Schickerling Doelskoppe: Robert du Preez (4) Strafdoel: Robert du Preez |
Skeidsregter: Jaco Peyper | |
14 Oktober 2017 | Goue Leeus | 44 – 17 | Vrystaat Cheetahs | Emirates Airline Park, Johannesburg | |
17:15 | Drieë: Courtnall Skosan (2), Cyle Brink, Kwagga Smith, Robert Kruger Doelskoppe: Jaco van der Walt (4), Andries Coetzee Strafdoele: Jaco van der Walt (3) |
Verslag | Drieë: Makazole Mapimpi, Tier Schoeman Doelskoppe: Ernst Stapelberg (2) Strafdoel: Ernst Stapelberg |
Skeidsregter: Rasta Rasivhenge | |
Loslootjie: Griekwas |
Uitspeelwedstryde
[wysig | wysig bron]Halfeindronde | Eindronde | |||||
21 Oktober 2017 - Growthpoint Kings Park, Durban | ||||||
Natalse Haaie | 37 | |||||
Blou Bulle | 27 | 28 Oktober 2017 - Growthpoint Kings Park, Durban | ||||
Natalse Haaie | 21 | |||||
21 Oktober 2017 - DHL Nuweland, Kaapstad | Westelike Provinsie | 33 | ||||
Westelike Provinsie | 19 | |||||
Goue Leeus | 5 |
Halfeindronde
[wysig | wysig bron]21 Oktober 2017 | Natalse Haaie | 37 – 27 | Blou Bulle | Growthpoint Kings Park, Durban | |
14:30 | Drieë: Lukhanyo Am, Kobus van Wyk, Louis Schreuder, Ruan Botha Doelskoppe: Curwin Bosch (4) Strafdoele: Curwin Bosch (2) Skepdoel: Curwin Bosch |
Verslag | Drieë: Pierre Schoeman, Ivan van Zyl, Burger Odendaal Doelskoppe: Marnitz Boshoff (3) Strafdoele: Marnitz Boshoff (2) Kaart: Tim Agaba ![]() |
Skeidsregter: Quinton Immelman | |
21 Oktober 2017 | Westelike Provinsie | 19 – 5 | Goue Leeus | DHL Nuweland, Kaapstad | |
17:00 | Drie: Wilco Louw Doelskop: Robert du Preez Strafdoele: Robert du Preez (4) Kaart: JD Schickerling ![]() |
Verslag | Drie: Jaco van der Walt | Skeidsregter: Rasta Rasivhenge | |
Eindstryd
[wysig | wysig bron]28 Oktober 2017 | Natalse Haaie | 21 – 33 | Westelike Provinsie | Growthpoint Kings Park, Durban | |
16:00 | Drieë: Odwa Ndungane, Daniel du Preez Doelskop: Curwin Bosch Strafdoele: Curwin Bosch (2) Skepdoel: Curwin Bosch Kaart: Daniel du Preez ![]() |
Verslag | Drieë: Huw Jones (2), Dillyn Leyds, Cobus Wiese Doelskoppe: Robert du Preez (2) Strafdoele: Robert du Preez (3) |
Skeidsregter: Jaco Peyper | |