Alyssa Milano
Voorkoms
Alyssa Milano | |
Milano in 2015 in Manhattan
| |
Geboortenaam | Alyssa Jayne Milano |
---|---|
Geboorte | 19 Desember 1972 New York Stad, Verenigde State |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 2 |
Beroep(e) | Aktrise en vervaardiger |
Aktiewe jare | 1980–nou (acting) 1989–2001 (singing) |
Webwerf | Amptelike webwerf |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Alyssa Milano (gebore 19 Desember 1972) is 'n Amerikaanse aktrise, vervaardiger en voormalige sanger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Commando (1985) en Fear (1996), en in die televisiereekse Who's the Boss?, Melrose Place, Charmed en My Name is Earl.
Vroeë lewe
[wysig | wysig bron]Milano was gebore op December 19, 1972,[1] in Brooklyn,[1][2] Sy het Rooms-Katoliek grootgeword.[3]
Persoonlike lewe
[wysig | wysig bron]Milano is disleksies.
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 1984: Old Enough
- 1985: Commando
- 1992: Little Sister
- 1995: Embrace of the Vampire
- 1995: Deadly Sins
- 1996: Fear
- 1996: Poison Ivy II
- 1997: Below Utopia
- 1997: Hugo Pool
- 2003: Dickie Roberts: Former Child Star
- 2005: Dinotopia: Quest for the Ruby Sunstone
- 2008: Pathology
- 2010: My Girlfriend's Boyfriend
- 2018: Little Italy
Televisiereekse
[wysig | wysig bron]- 1984: Who's the Boss?
- 1985: Tonight
- 1987: Animal Crack-Ups
- 1989: The Arsenio Hall Show
- 1989: Living Dolls
- 1997: MTV Live
- 1998: Charmed
- 1998: Celebrity Profile
- 2003: Love Chain
- 2007: My Name Is Earl
- 2010: Romantically Challenged
- 2012: Project Runway All Stars
- 2013: Mistresses
Televisierolprente
[wysig | wysig bron]- 1986: The Canterville Ghost
- 1988: Crash Course
- 1989: The Making of 'The Little Mermaid'
- 1989: The Ice Capades with Jason Bateman and Alyssa Milano
- 1989: Journey to Under the Sea: The Making of Disney's the Little Mermaid
- 1993: Candles in the Dark
- 1993: Casualties of Love: The Long Island Lolita Story
- 1994: Confessions of a Sorority Girl
- 1995: The Surrogate
- 1996: To Brave Alaska
- 2000: The Women of Charmed
- 2003: Charmed: Behind the Magic
- 2004: Jimmy Neutron: Win, Lose and Kaboom
- 2005: Charmed: Access All Areas
- 2008: Wisegal
- 2008: Me and Everyone Else
- 2010: Sundays at Tiffany's
- 2016: Maxim Magazine & Bootsy Bellows Big Game Live
- 2016: Celebrity Renovation
Video's
[wysig | wysig bron]- 1987: Buckle Up
- 1988: Teen Steam
- 1998: Blink 182: Josie
- 2001: Lady and the Tramp 2: Scamp's Adventure
- 2001: The Making of 'Lady and the Tramp II': From Tramp to Scamp
- 2005: Blink 182: Greatest Hits
- 2008: Interview with Alyssa Milano
- 2008: Interview with Rose McGowan
- 2008: LA Dodger Baby
- 2009: Alyssa Milano's Evolution: Jersey Shore
- 2009: The Uncler
- 2010: The Spectre
- 2013: Alyssa Milano Sex Tape
Diskografie
[wysig | wysig bron]- 1989: Look in My Heart
- 1989: Alyssa
- 1991: Locked Inside a Dream
- 1992: Do You See Me?
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- Alyssa Milano in die Internet-rolprentdatabasis
- Alyssa Milano op Twitter
- Alyssa Milano op Facebook
- Alyssa Milano op Instagram
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ 1,0 1,1 "Alyssa Milano Biography (1972-)". Film Reference (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 9 September 2019. Besoek op 17 September 2015.
- ↑ Saban, Stephen (November 1999). "How Alyssa Milano Became TV's Sexiest Witch". Ocean Drive Magazine.
- ↑ "Biography". Alyssa-Milano.net (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 11 Augustus 2019. Besoek op 21 April 2017.