Arbeidsterapie
Voorkoms
Arbeidsterapie is 'n gesondheidsberoep wat fokus op die kliënt en om hom/haar betrokke te maak in aktiwiteite van die alledaagse samelewing.[1] Arbeidsterapeute doen dit deur die aktiwiteit aan te pas tot by die kliënt se vermoë.[2]
Arbeidsterapeute werk met kliënte wat die vermoë verloor het om aan basiese aktiwiteite deel te neem as gevolg van fisiese-, verstandelike-, emosionele- of kinders met ontwikkelingsprobleme. [3]
In Suid-Afrika kan mens arbeidsterapie by die volgende instansies studeer:[4]
- Universiteit van Kaapstad [5]
- Universiteit van KwaZulu-Natal [6]
- Universiteit van Limpopo [7]
- Universiteit van Stellenbosch [8]
- Universiteit van die Vrystaat [9]
- Universiteit van die Wes-Kaap [10]
- Universiteit van die Witwatersrand [11]
- Universiteit van Pretoria [12]
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ http://otasa.org.za/about-otasa/
- ↑ http://otasa.org.za/about-otasa/
- ↑ http://www.postmatric.co.za/occupational-therapist/
- ↑ "Occupational therapist" (in Engels).
- ↑ http://www.uct.ac.za
- ↑ http://www.ukzn.ac.za
- ↑ http://www.ul.ac.za
- ↑ http://www.sun.ac.za
- ↑ http://www.ufs.ac.za
- ↑ http://www.uwc.ac.za
- ↑ http://www.wits.ac.za
- ↑ http://www.up.ac.za