Cory Monteith
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Cory Monteith | |
Geboortenaam | Cory Allan Michael Monteith |
---|---|
Geboorte | 11 Mei 1982 |
Sterfte | 13 Julie 2013 (op 31) |
Nasionaliteit | Kanadees |
Beroep(e) | Akteur en skrywer |
Aktiewe jare | 2004–2013 |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Cory Monteith (11 Mei 1982 – 13 Julie 2013) was 'n Kanadese akteur en skrywer. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente The Invisible (2007), Monte Carlo (2011), en McCanick (2013), en in die televisiereeks Glee (2009).
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 2007: The Invisible
- 2011: Monte Carlo
- 2011: Sisters & Brothers
- 2011: Glee: The 3D Concert Movie
- 2011: Wannabe Macks
- 2011: Teaching the Life of Music
- 2013: McCanick
- 2013: All the Wrong Reasons
Televisiereekse
[wysig | wysig bron]- 2007: Kaya
- 2009: Glee
- 2009: Pop Wrapped TV
- 2013: Tegan and Sara's Heartthrob: The Interviews
Televisierolprente
[wysig | wysig bron]- 2005: Killer Bash
- 2006: Kraken: Tentacles of the Deep
Video's
[wysig | wysig bron]- 2011: Stevie Nicks Goes Glee
- 2011: Day in the Life of Brittany