Eliza Scanlen
Voorkoms
Eliza Scanlen | |
Geboortenaam | Eliza Jane Scanlen |
---|---|
Geboorte | 6 Januarie 1999 |
Nasionaliteit | Australies |
Beroep(e) | Aktrise |
Aktiewe jare | 2015-hede |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Eliza Jane Scanlen (geb. 6 Januarie 1999) is 'n Australiese aktrise. Sy het prominent geword deur Tabitha Ford in die Australiese sepie Home and Away (2016) te vertolk, voordat sy lof ontvang het vir die rol van 'n moeilike tiener in die HBO-minireeks Sharp Objects (2018). In 2022 het sy 'n jong Eleanor Roosevelt in die Showtime-reeks, The First Lady, vertolk.[1]
Sy het haar rolprentdebuut in 2019 gemaak, met hoofrolle in die drama Babyteeth en Greta Gerwig se tydperkdrama Little Women.
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]Jaar | Titel | Rol | Notas |
---|---|---|---|
2019 | Babyteeth | Milla Finlay | |
Little Women | Elizabeth "Beth" March | ||
2020 | The Devil All the Time | Lenora Laferty | |
2021 | Old | Kara (15 jaar oud) | |
2023 | The Starling Girl | Jem Starling | |
Nog geen datum | Caddo Lake | Post-produksie[2] |
Televisie
[wysig | wysig bron]- 2016 : Home and Away : Tabitha Ford
- 2018 : Sharp Objects : Amma Crellin
- 2021 : Fires : Tash
- 2022 : The First Lady : Eleanor Roosevelt (jonk)
Jaar | Titel | Rol | Notas |
---|---|---|---|
2016 | Home and Away | Tabitha Ford | Herhalende rol |
2018 | Sharp Objects | Amma Crellin | minireeks |
2021 | Fires | Tash | minireeks |
2022 | The First Lady | Eleanor Roosevelt (jonk) | [3] |
Geen datum | Dope Girls | In produksie[4] |
Teater
[wysig | wysig bron]Jaar | Titel | Rol | Notas |
---|---|---|---|
2019 | William Golding's Lord of the Flies | Eric | Sydney Theatre Company |
To Kill a Mockingbird | Mayella Ewell | Shubert Theatre |
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ Eliza Scanlen Biography
- ↑ "Film and TV Projects Going Into Production: The Vanishings at Caddo Lake". Variety Insight. 22 November 2021. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 27 November 2021. Besoek op 27 November 2021.
- ↑ Petski, Denise (23 Julie 2021). "'The First Lady': Ellen Burstyn, Eliza Scanlen, Cailee Spaeny To Recur On Showtime Anthology Series". Deadline Hollywood. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 23 Julie 2021. Besoek op 25 Augustus 2021.
- ↑ Cordero, Rosy; Whittock, Jesse; Goldbart, Max (15 November 2023). "'Dope Girls': Julianne Nicholson & Eliza Scanlen To Lead BBC Drama About Female Crime Boss In Soho; Filming Underway". Deadline Hollywood. Besoek op 15 November 2023.