Gianfranco Zola
Voorkoms
Gianfranco Zola in 2018 | |||
Persoonlike inligting | |||
---|---|---|---|
Geboortenaam | Gianfranco Zola | ||
Gebore | 5 Julie 1966 | ||
Geboorteplek | Oliena, Italië | ||
Lengte | 1,68 [1] | ||
Jeugloopbaan | |||
1980–1983 | Corrasi Oliena | ||
Seniorloopbaan* | |||
Jare | Span | Kere† | (Doele)† |
1984–1986 | Nuorese | 31 | (10) |
1986–1989 | Torres | 88 | (21) |
1989–1993 | Napoli | 105 | (32) |
1993–1996 | Parma | 102 | (49) |
1996–2003 | Chelsea | 229 | (59) |
2003–2005 | Cagliari | 74 | (22) |
Totaal | 629 | (193) | |
Nasionale span | |||
1991–1997 | Italy | 35 | (10) |
Spanne bestuur | |||
2008–2010 | West Ham United | ||
2011–2012 | Italy U16 | ||
2012–2013 | Watford | ||
2014–2015 | Cagliari | ||
2015–2016 | Al-Arabi | ||
2016–2017 | Birmingham City | ||
2018–2019 | Chelsea (assistent) | ||
* Kere vir seniorklub uitgedraf en doele is net vir die plaaslike liga.. † Kere uitgedraf (Doele). |
Giafranco Zola is 'n voormalige Italiaanse sokkerspeler en afrigter, wat as aanvaller vir die Italiaanse nasionale sokkerspan, Nuorese, A.S.D. Torres, S.S.C. Napoli, Parma, Chelsea F.C. en Cagliari gespeel het. Hy het sedert 2006 verskeie sokkerspanne afgerig, insluitend die engelse sokkerklubs West Ham United en Watford F.C..
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ "Zola: Gianfranco Zola: Manager" (in Engels). BDFutbol. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 12 April 2019. Besoek op 17 September 2019.
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Gianfranco Zola.