Jean-Marie Le Pen
Voorkoms
Jean-Marie Le Pen | |
Jean-Marie Le Pen in 2014 | |
Leier van die Front national
| |
Ampstermyn 5 Oktober 1972 – 15 Januarie 2011 | |
Opgevolg deur | Marine Le Pen |
---|---|
Persoonlike besonderhede
| |
Gebore | La Trinité-sur-Mer, Bretagne | 20 Junie 1928
Sterf | 7 Januarie 2025 (op 96) Garches, Hauts-de-Seine |
Politieke party | Front national |
Eggenoot/-note | Pierrette Lalanne (1960–1987) Jeanne-Marie Paschos (1991–2025) |
Kind(ers) | Marine Le Pen |
Handtekening |
Jean-Marie Le Pen (20 Junie 1928–7 Januarie 2025) was 'n Franse politikus en die eerste leier van die regsgesinde Front National (FN).
Jean-Marie Le Pen was van 2004 tot 2019 'n lid van die Europese Parlement en ook die FN se kandidaat in die Franse presidentsverkiesing op 22 April 2007. Hy is die vader van Marine Le Pen.