Gaan na inhoud

Olympiacos Piraeus

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Olympiacos FC
Volle naam ΠΑΕ Ολυμπιακός Σύνδεσμος Φιλάθλων Πειραιώς
(Olympiacos Klub van Ondersteuners van Piraeus)
Stigting 10 Maart 1925
Tuisveld Karaiskakis Stadion,
Piraeus (Attika)
Kapasiteit 33 334
Voorsitter Vlag van Griekeland Evangelos Marinakis
Afrigter Vlag van Spanje José Luis Mendilibar
Liga Vlag van Griekeland Griekse Super Liga
Spankleure Spankleure Spankleure
Spankleure
Spankleure
 
Tuiskleure
Spankleure Spankleure Spankleure
Spankleure
Spankleure
 
Wegkleure
Ondersteuners voor 'n wedstryd in die Champions League teen Chelsea FC in 2007.

Olympiacos FC (in Grieks: ΠΑΕ Ολυμπιακός Σύνδεσμος Φιλάθλων Πειραιώς) is 'n Griekse sportklub in Piraeus (die hawe van Athene). Sokker is die bekendste en gewildste sport wat hulle beoefen.

Die sokkerspan speel in die Griekse Super Liga (die hoogste nasionale liga) en die span se tuisveld is die Karaiskakis Stadion, wat 'n kapasiteit van 32 000 toeskouers het.

Olympiacos is die suksesvolste klub in Griekeland met 47 nasionale titels. Olympiacos kry sterk mededinging van 'n ander klub uit Athene: Panathinaikos. Die derby tussen beide spanne is wêreldwyd bekend as die Derby van die ewige vyande.

Erelys

[wysig | wysig bron]
  • Kampioen Griekeland (47)
1930/31, 1932/33, 1933/34, 1935/36, 1936/37, 1937/38, 1946/47, 1947/48, 1950/51, 1953/54, 1954/55, 1955/56, 1956/57, 1957/58, 1958/59, 1965/66, 1966/67, 1972/73, 1973/74, 1974/75, 1979/80, 1980/81, 1981/82, 1982/83, 1986/87, 1996/97, 1997/98, 1998/99, 1999/00, 2000/01, 2001/02, 2002/03, 2004/05, 2005/06, 2006/07, 2007/08, 2008/09, 2010/11, 2011/12, 2012/13, 2013/14, 2014/15, 2015/16, 2016/17, 2019/20, 2020/21, 2021/22
  • Griekse Beker (28)
1947, 1951, 1952, 1953, 1954, 1957, 1958, 1959, 1960, 1961, 1963, 1965, 1968, 1971, 1973, 1975, 1981, 1990, 1992, 1999, 2005, 2006, 2008, 2009, 2012, 2013, 2015, 2020
  • Griekse Supercup (4)[1]
1980 1987, 1992, 2007
  • Balkan cup
1963

Bekende sokkerspelers

[wysig | wysig bron]

Verwysings

[wysig | wysig bron]