Sabratha
Voorkoms
Sabratha صبراتة | |
---|---|
Koördinate: 32°47′32″N 12°29′3″O / 32.79222°N 12.48417°O | |
Land | Libië |
Sabratha of Sabratah (Arabies: صبراتة) is 'n stad in noordwestelike Libië, sowat 75 km wes van die hoofstad, Tripoli. Die argeologiese terrein van Sabratha is in 1982 deur UNESCO as wêrelderfenisgebied gelys.
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Sabratha.
- (en) (fr) Amptelike UNESCO bladsy