Gaan na inhoud

UTC+08:00

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
* Donkerblou: wintertyd noordelike halfrond/somertyd suidelike halfrond * Oranje: wintertyd suidelike halfrond/somertyd noordelike halfrond * Geel: aan land, die hele jaar * Ligblou: ter see

UTC+08:00 is die tydsone vir:

Lande en gebiede met UTF+8 as standaardtyd
Lande en gebiede sonder somertyd
Land of gebied NH/SH Tydsonenaam
Broenei * Brunei Darussalamtyd (BNT)
Indonesië (Sentraal-Indonesië):
- Celebes (Sulawesi)
- Klein-Soenda-eilande (inklusief Wes-Timor)
- Oos-Kalimantan
- Suid-Kalimantan
*/** Sentrale Indonesiese Standaardtyd of Waktu Indonesia Tengah (WITA)
Filippyne * Filippynse Standaardtyd (PST)
Maleisië * Maleisiese Standaardtyd (MST) of Maleisië-tyd (MYT)
Singapoer * Singapoerse Standaardtyd (SGT)
Republiek China * Taiwantyd
Volksrepubliek China
(insluitend die vasteland van China, Macau en Hongkong)
* Chinese Standaardtyd, China-tyd of Beijing-tyd (CST of CCT) (vroeër Chungyuan-standaardtyd). In Hongkong word die tyd Hongkongtyd (HKT) genoem
Lande en gebiede met somertyd
Land of gebied NH/SH Tydsonenaam
Australië:
- Wes-Australië (grootste deel)
** Wes-Australiese Standaardtyd (WAST)
Mongolië (Sone 2)
- Sentrale deel[1]
* Ulaanbaatar-tyd (ULAT)
Rusland (Sone 7)
- Boerjatië
- Irkoetsk-oblast
  - Oest-Orda Boerjatië
* Irkoetsktyd (IRKT)
Lande en gebiede met UTC+8 as somertyd
Land of gebied NH/SH Tydsonenaam
Mongolië (Sone 1)
- ajmag Bajan-Ölgii
- ajmag Hovd
- ajmag Uvs
* Hovd-somertyd (HOVST)
Rusland (Sone 6)
- Chakassië
- Krasnojarsk-krai
- Kemerovo-oblast
- Tyva
* Krasnojarsksomertyd (KRAST)

Verwysings

[wysig | wysig bron]
  1. (en) Statoids Time Zones of Mongolia