Waver
Voorkoms
Kaart | Wapen |
Vlag | |
Land | België |
Gewes (deelstaat) | Wallonië |
Provinsie | Waals-Brabant |
Koördinate | 50°43′N 04°37′O / 50.717°N 4.617°O |
Oppervlak: | |
- Totaal | 41,80 vk km |
Bevolking: | |
- Totaal (1 Januarie 2011) | 33 104 |
- Bevolkingsdigtheid | 792/vk km |
Tydsone | UTC +1 (MET) |
Burgemeester | Françoise Pigeolet |
Amptelike Webwerf | www.wavre.be |
Waver (Frans: Wavre, Wallonies: Wåve) is 'n Belgiese stad en munisipaliteit in die Walloniese provinsie Waals-Brabant, aan die grens met die provinsie Vlaams-Brabant. Die munisipale gebied het sowat 33 000 inwoners (2011) en 'n oppervlakte van 42 km². Waver is die hoofstad van die provinsie.
Waver het 'n attraksiepark, Walibi Belgium.
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]Wikimedia Commons bevat media in verband met Waver. |