Gaan na inhoud

Wikipedia:Voorbladartikel

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie

Voorbladartikels: die beste van Wikipedia

Hier by die Afrikaanse Wikipedia poog ons om spogartikels voor te berei om op die voorblad te pryk. Hierdie artikels verteenwoordig van die beste skryfwerk en is vooraf gekies deur die gemeenskapslede. Dit beteken egter nie dat die artikels nie verder verbeter kan word nie, maar bloot dat dit al reeds meer aandag geniet het.

Tans is daar 635 artikels wat voorbladstatus behaal het, uit 'n totaal van 120 037. Dus verskyn een uit elke 189 artikels op die onderstaande lys. Nomineer gerus potensiële artikels by Kandidaatartikels vir voorblad of bespreek ander gebruikers se nominasies.


Nuwe toevoegings

Die herboude Masjkipoort van Nineve, naby die huidige Mosoel, Irak.

Nineve (Akkadies: Ninua; voorheen Ninevé in Afrikaans) is ’n antieke Mesopotamiese stad aan die oosteroewer van die Tigrisrivier; dit was die hoofstad van die Nieu-Assiriese Ryk en ’n belangrike kruispunt van handelsroetes op die Tigris. Dit het veral tydens die bewind van koning Assurnasirpal II begin floreer. Die stad het tussen 100 000 en 150 000 inwoners gehad. In sy mure was 15 poorte en ’n uitgebreide stelsel van 18 kanale het water uit die heuwels na Nineve vervoer.

Dit was sowat 50 jaar lank die grootste stad in die wêreld. Die voorspelling van die verwoesting van Nineve in die Bybel het later gelei tot die berou en redding van die inwoners. Dit is egter eindelik in 612 v.C., ná ’n bitter tydperk van burgeroorlog in Assirië, verwoes deur ’n ongewone koalisie van voormalige inwonervolke, die Babiloniërs, Mede, Perse, Galdeërs, Skitiërs en Kimmeriërs. Die stad se ruïnes lê oorkant die rivier van die moderne stad Mosoel in Irak. Die twee belangrikste grafheuwels binne die stadsmure is Kouyunjik, die Noordelike Paleis, en Nabi Joenoes.

Uitgrawings word sedert die 19de eeu op die terrein gedoen, en talle paleise en tempels is al ontdek. Van die stadspoorte is ook gerekonstrueer. Groot kommer bestaan egter tans oor die agteruitgang van die terrein, veral weens moderne uitbreidings in die gebied, plundery en die optrede van die ekstremistiese militantegroep Isis.

...lees verder
Spoornetwerk van die Natalse Spoorweë, net voordat die Suid-Afrikaanse Spoorweë op 1 Januarie 1912 gestig is.

Die Natalse Regeringspoorweë (Engels: Natal Government Railways (NGR)) was van 1877 tot 1910 die spoorwegoperateur in staatsbesit in die voormalige Natalkolonie. Die kern van die NGR was die spoorlyn vanaf Durban tot Volksrust. Hierdie lyn het Charlestown (4 km van die destydse ZAR-grens) in 1891 bereik en die skakel na die Witwatersrand is in 1895 voltooi. Ander belangrike lyne is die Oranje-Vrystaat-skakel wat Harrismith in 1892 bereik het, die Noordkuslyn en die Suidkuslyn.

Die NGR het 'n belangrike rol in die ekonomiese ontwikkeling van die Natalkolonie gespeel. In besonder, het die NGR die ontginning van die Noord-Natalse steenkoolvelde bespoedig. Voor die ontdekking van goud aan die Witwatersrand, is die NGR deur die Natalse regering gesubsidieer, maar nadat die Witwatersrandskakel voltooi is, het die NGR 'n wins begin toon.

Met die totstandkoming van die Unie van Suid-Afrika in 1910 het die NGR op 1 Januarie 1912 saamgesmelt met die Kaapse Regeringspoorweë en die Sentraal-Suid-Afrikaanse Spoorweë om die Suid-Afrikaanse Spoorweë (SAS) te vorm.

...lees verder

Aardrykskunde

Japan
Japan

Aarde - Alabama - Alexandrië - Alpe - Amsterdam - Andorra - Antarktika - Argentinië - Arktiese Oseaan - Arles - Armenië - Australië - Azerbeidjan - Belfast - België - Berg Athos - Berlyn - Bergen - Bernau bei Berlin - Bieszczady - Bordeaux - Botswana - Brasilië - Bredasdorp - Bremen - Bretagne - Brussel - Buenos Aires - Bulgarye - Carcassonne - Chicago - Chili - Costa Rica - Darmstadt - Denemarke - Duitsland - Durban - Estland - Ethiopië - Faroëreilande - Finland - Frankfurt am Main - Frankryk - Frans-Guyana - Genua - Georgië - Glasgow - Gotenburg - Gqeberha - Hamburg - Harlem - Hawaii - Helsinki - Hesse - Ierland - Iran - Istanboel - Italië - Japan - Johannesburg - Kaapse Plooigordel - Kaapstad - Kaliningrad - Kambodja - Kamtsjatka-skiereiland - Kanada - Kasakstan - Keulen - Krim - Krugerwildtuin - Leiden - Letland - Libië - Litaue - Londen - Los Angeles - Madagaskar - Malawi - Malta - Meksiko - Miami - Milwaukee - Moldowa - Monaco - Mont-Saint-Michel - Montreal - Montreux - Moskou - Namibië - Nederland - Nedersakse - Nieu-Seeland - Noord-Ierland - Noord-Masedonië - Noorweë - Normandië - Nyldelta - Oekraïne - Oostenryk - Paaseiland - Papoea-Nieu-Guinee - Parys - Perth - Pireneë - Pole - Potsdam - Pretoria - Provence - Quebec - Réunion - Reykjavik - Riga - Rio de Janeiro - Rusland - Sachalin - São Paulo - Seegolf - Senegal - Shanghai - Siberië - Skerryvore - Skotland - Slowakye - Straatsburg - Suid-Afrika - Svalbard - Swartwoud - Swede - Switserland - Sydney - Tafelberg - Tahiti - Thailand - Tirus - Tornado - Treviso - Tsjeggië - Tsoenami - Turyn - Uruguay - Valencia - Venesië - Verenigde Koninkryk - Verenigde State van Amerika - Vermont - Vilnius - Vulkaan - Waalse Gewes - Wallis - Warskou - Washington, D.C. - Wes-Australië - Ysland - Zambië - Zürich


Geskiedenis

Bomwerpers oor Japan tydens die Tweede Wêreldoorlog
Bomwerpers oor Japan tydens die Tweede Wêreldoorlog

2de eeu v.C. - 8,8 cm-Flak 18/36/37/41 - Akkadiese Ryk - Alcatraz-gevangenis - Amerikaanse Rewolusie - Andries Pretorius - Anne Frank - Antieke Egipte - Antieke Hawaii - Apartheid - Asjantiryk - Assirië - Berlynse Lugbrug - Boeing B-17 Flying Fortress - Boerekrygsgevangenes - Centurion - Cetshwayo kaMpande - Charles III van die Verenigde Koninkryk - Cicero - Cité de Carcassonne - Cleopatra VII - Djengis Khan - Dodetempel van Hatsjepsoet - Dooie See-rolle - Duitse Demokratiese Republiek - Elizabeth II van die Verenigde Koninkryk - Etruskers - Fenisië - Francis William Reitz - Fritz Joubert Duquesne - Gallië - George V van die Verenigde Koninkryk - Goelag - Groot Sfinks van Giza - Groot Trek - Heinz Guderian - Homeros - Hongaarse Rewolusie van 1956 - Indusvalleibeskawing - Jan Christian Smuts - Jesus van Nasaret - Johanna van Arkel - Kanaän - Kathaar - Khmer-ryk - Kiëf-Roes - Koningin Camilla van die Verenigde Koninkryk - Koninkryk Juda - Kosakke - Koue Oorlog - Koesj - Kruistog - Kulturele Rewolusie - Kwartêre Ystydperk - Legendariese Sweedse konings - Li Bai - Memphis - Mesopotamië - Middeleeuse kookkuns - Militêre geskiedenis van Suid-Afrika - Mongoolse Ryk - Bernard Montgomery - Moord op die Romanofs - Adriaan Moorrees - Namibiese volksmoord 1904-1908 - Fridtjof Nansen - Natalse Regeringspoorweë - Neanderdaller - Nebukadnesar II - Neolitiese Omwenteling - Nikolaas II van Rusland - Nineve - Nyabêla - Operasie Entebbe - Opstand in die Warskou-ghetto - Paleolitikum - Palmyra - Partiese Ryk - Perikles - Plinius die ouere - Pitia - Pous Pius IX - Pous Silvester II - Rosettasteen - Russies-Japannese Oorlog - Russiese Rewolusie 1917 - Sargon van Akkad - William Philip Schreiner - Seerowery - Sesdaagse Oorlog - Sherman Firefly - Slag van Magersfontein - Slag van Stalingrad - Sowjetunie - Hendrik Spoorbek - Stonewall-onluste - Hans Strijdom - Suid-Afrikaanse Grensoorlog - Helen Suzman - Tiger I-tenk - Toetankamen - Trojaanse Oorlog - Tweede Wêreldoorlog - USS Constitution - USS Franklin (CV-13) - USS Maryland (BB-46) - Vallei van die Konings - Victoria van die Verenigde Koninkryk - Vlad Dracula - Voorlaaier - Wêreldgeskiedenis - Winteroorlog


Kultuur en samelewing

'n Glas rooiwyn
'n Glas rooiwyn

3D-rolprent - Afrikaanse kerkbou in die Karoo - Alter Bridge - Hennie Aucamp - Chris Barnard - Barnsteen - Simone de Beauvoir - Bewussyn - Christiaan Frederik Beyers - Boeddhisme - Borsjt - Breyten Breytenbach - André P. Brink - Ted Bundy - Byeboerdery - Petrus Coetzee - Cristina Fernández de Kirchner - Dagbreek - Joachim Nikolaus von Dessin - Marie Koopmans-De Wet - Reza de Wet - Die Transvaler - Die Vaderland - Egiptiese mitologie - Ekonomie van Suid-Afrika - Eleusiniese misterieë - Frans Engelenburg - Ganesja - Geestesteuring - Gereformeerde kerk Humpata - Geskiedenis van erotiese afbeeldings - Groot Markplein van Brussel - Hadj - Carl Otto Hager - Hiernamaals - Hindoeïsme - Adriaan Hofmeyr - Jan Hendrik Hofmeyr - Jannie Hofmeyr - Interseks - Jode in Suid-Afrika - Ingrid Jonker - Elsa Joubert - Kaas - Kleurlingstemregvraagstuk - Kruiskleding - Etienne Leroux - N.P. van Wyk Louw - Mabel Malherbe - Charles Manson - Maori-kultuur - Johannes Meintjes - Middeleeuse kookkuns - Andrew Murray - Nederduits (skoolvak) - NG gemeente Fordsburg - NG gemeente Rondebosch - Oktoberfest - Oosters-Ortodokse Kerk - Ougelowiges - Outisme - Paryse Metro - Pasta - Plafon van die Sixtynse kapel - Wladimir Poetin - Posseël - Dirk Postma - Reinheitsgebot - Rooiplein - P.D. Rossouw - Maria Elizabeth Rothmann - Jean-Jacques Rousseau - SACS - Satan - Seks - Seksualiteit in antieke Rome - Seksuele oriëntasie - Sider - Sisiliaanse Mafia - Slawiese mitologie - Sodiakmoordenaar - Suid-Afrikaanse militêre dekorasies: 2003- - Swabies-Alemanniese Karnaval - Swastika - Tarotwaarsêery‎ - Tatoeëermerk - Elizabeth Taylor - Anton Tsjechof - Herman van Broekhuizen - Verenigde Party - Vermaak - Vlag van Argentinië - Vlag van Armenië - Vlag van Australië - Vlag van Azerbeidjan - Vlag van Belarus - Vlag van Brasilië - Vlag van Chili - Vlag van Denemarke - Vlag van die Filippyne - Vlag van die Republiek China - Vlag van die Verenigde Koninkryk - Vlag van die Verenigde State - Vlag van die Volksrepubliek China - Vlag van Duitsland - Vlag van Europa - Vlag van Frankryk - Vlag van Hongkong - Vlag van Indië - Vlag van Israel - Vlag van Japan - Vlag van Kanada - Vlag van Meksiko - Vlag van Namibië - Vlag van Nieu-Seeland - Vlag van Puerto Rico - Vlag van Singapoer - Vlag van Suid-Afrika - Webjoernaal - Westerse filosofie - Wyn - Wysheid


Sport

'n Engelse rugbyspeler ruk hom los uit 'n harde duikslag deur 'n Australiër
'n Engelse rugbyspeler ruk hom los uit 'n harde duikslag deur 'n Australiër

Afghaanse nasionale krieketspan - All Blacks - Fernando Alonso - Argentynse nasionale rugbyspan - Australiese nasionale krieketspan - Bengaalse nasionale krieketspan - Bermudaanse nasionale krieketspan - Engelse nasionale krieketspan - Engelse nasionale rugbyspan - Roger Federer - Fidjiaanse nasionale rugbyspan - Franse nasionale rugbyspan - Pierre Gasly - Georgiese nasionale rugbyspan - Hongkongse nasionale krieketspan - Ierse nasionale krieketspan - Ierse nasionale rugbyspan - Indiese nasionale krieketspan - Italiaanse nasionale rugbyspan - Japannese nasionale rugbyspan - Kanadese nasionale krieketspan - Kanadese nasionale rugbyspan - Keniaanse nasionale krieketspan - Krieketwêreldbeker 2003 - Krieketwêreldbeker 2007 - Krieketwêreldbeker 2011 - Krieketwêreldbeker 2015 - Krieketwêreldbeker 2019 - Krieketwêreldbeker 2023 - Niki Lauda - Namibiese nasionale krieketspan - Namibiese nasionale rugbyspan - Nederlandse nasionale krieketspan - Nepalese nasionale krieketspan - Nieu-Seelandse nasionale krieketspan - Olimpiese Somerspele 2008 - Olimpiese Somerspele 2012 - Omaanse nasionale krieketspan - Pakistanse nasionale krieketspan - Papoea-Nieu-Guinese nasionale krieketspan - Paralimpiese Somerspele 2008 - Portugese nasionale rugbyspan - Proteas - Roemeense nasionale rugbyspan - Rugby - Rugbywêreldbeker 2003 - Rugbywêreldbeker 2007 - Rugbywêreldbeker 2011 - Rugbywêreldbeker 2015 - Rugbywêreldbeker 2019 - Rugbywêreldbeker 2023 - Samoaanse nasionale rugbyspan - Skaak - Skotse nasionale krieketspan - Skotse nasionale rugbyspan - Spaanse nasionale rugbyspan - Springbokke - Sri Lankaanse nasionale krieketspan - T20I-wêreldbeker 2021 - T20I-wêreldbeker 2022 - Tafeltennis - Tongaanse nasionale rugbyspan - Uruguaanse nasionale rugbyspan - Verenigde Arabiese Emirate se nasionale krieketspan - Verenigde State se nasionale krieketspan - Verenigde State se nasionale rugbyspan - Wallabies - Walliese nasionale rugbyspan - Wes-Indiese nasionale krieketspan - Zimbabwiese nasionale krieketspan - Zimbabwiese nasionale rugbyspan


Biologie

Seekoei
Seekoei

Afrika-rotsluislang - Berghaan - Blouwalvis - Bonobo - Buffel - Dier - Dinosourus - Fotosintese - Gewone luislang - Gordeldier - Hidroponika - Homo erectus - Jagluiperd - Javaanse tier - Kaapse luiperd - Kambriese ontploffing - Kat - Koraal - Kryt-Paleogeen-uitwissing - Leeu - Lewensiklus van die tier - Mens - Menslike evolusie - Mos - Oorsprong van voëls - Pikkewyn - Poema - Pylsterteend - Rot - Saffraan - Seekoei - Sekretarisvoël - Senuweestelsel - Sesam - Slaap - Swangerskap - Tierluislang - Velociraptor - Veroudering - Wolf - Ysbeer


Taal- en letterkunde

Padteken in Wallies
Padteken in Wallies

Afrikaans - Fins - Frans - Hamlet - Henry James - Inferno (Dante) - Italiaans - Mabel Jansen - Adam Mickiewicz - Misdaad en Straf - Nederlands - William Shakespeare - Sweeds - Taal - Verskille tussen Afrikaans en Nederlands - Wallies


Die Kunste

'n Strokiesverhaal
'n Strokiesverhaal

Ingmar Bergman - Bucchero - Samuel Cronwright - Salvador Dalí - Marlene Dietrich - documenta - Mia Farrow - Frankenstein - Paul Gauguin - Katedraal van Vilnius - Klooster - Krugerstandbeeld - Kuns - Leonardo da Vinci - Modernisme - Marita Napier - Oscar Niemeyer - Jacobus Hendrik Pierneef - Johan de Ridder - Leni Riefenstahl - Auguste Rodin - Jack Sparrow - Steven Spielberg - Staafkerk van Borgund - Sosialistiese realisme - Spider-Man - Strokiesverhaal - Topkapi-paleis - Tuin van Wellus - Rembrandt van Rijn - Leonore Veenemans - Andy Warhol - Wat Phra Kaew


Sterrekunde en ruimtevaart

Saturnus
Saturnus

Aarde - Alpha Centauri - Andromeda-sterrestelsel - Apollo 8 - Asteroïde - Buiteaardse lewe - Ceres - Dwergplaneet - Europese Suidelike Sterrewag - Geostasionêre wentelbaan - Heliosfeer - Hubble-ruimteteleskoop - James Webb-ruimteteleskoop - Jupiter - Komeet - Kuipergordel - Maan - Maanlanding - Mariner 4 - Mars - Melkweg - Mercurius - Meteoriet - Neptunus - Opsporing van eksoplanete - Pioneer 11 - Pluto - Proxima Centauri - Sagittarius A* - Saturnus - Son - Sonnestelsel - Ster - Sterrestelsel - Triton - Uranus - Uranus se ringe - Venus - Veranderlike ster - Waarneembare heelal


Wetenskap en tegnologie

Wankelenjin
Wankelenjin

Aardverwarming - Airbus A380 - Anonymous (kollektief) - Apple Inc. - Binnebrandenjin - Concorde - Delta Air Lines - Differensiaalrekening - Doebai Internasionale Lughawe - Gemenedrukbuisbrandstofinspuiting - Geskiedenis van die Aarde - Glas - Maria Goeppert-Mayer - Goud - Hardeskyf - Hernubare energie - Jaar - Kalium - Kamera - Karoo-supergroep - Kunsmatige algemene intelligensie - Laser - Manhattan-projek - Miami Internasionale Lughawe - Newark Liberty Internasionale Lughawe - Parasetamol - Patent - Pi - Poolkoördinatestelsel - Portland Internasionale Lughawe - Qantas - James Randi - San Francisco Internasionale Lughawe - Ignaz Semmelweis - TGV - Tegnesium - Edward Teller - Tempelhof-lughawe - Toekoms van die Aarde - Turboskroef - Uraan - Virgin Australia - Wankelenjin - Waterstof - Wright-broers - Yster


Voorbladartikels 2005Voorbladartikels 2006Voorbladartikels 2007Voorbladartikels 2008Voorbladartikels 2009Voorbladartikels 2010Voorbladartikels 2011Voorbladartikels 2012Voorbladartikels 2013Voorbladartikels 2014Voorbladartikels 2015Voorbladartikels 2016Voorbladartikels 2017Voorbladartikels 2018Voorbladartikels 2019Voorbladartikels 2020Voorbladartikels 2021Voorbladartikels 2022Voorbladartikels 2023Voorbladartikels 2024




Indien die voorblad nie verfris word met die nuwe week se artikel nie, of indien die geskiedkundige herdenkings steeds die vorige dag se inskrywings vertoon, kan u gerus hier klik sodat dit verfris word.