Gaan na inhoud

futur

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
(sonder lidwoord) futur m futurs
(met lidwoord) le futur les futurs
Hulp:IPA: [fy.tyʁ]
   
(lêer)
  1. Toekoms
  2. (taalkunde) Die toekomstige tyd.
1.: «Le futur nous le dira.»
Die toekoms sal dit vir ons uitwys.
2.: «"Ira" est le futur du verbe "aller".»
"Ira" is die toekomstige tyd van die werkwoord "aller".