Lycium eenii
Voorkoms
Namibiese kriedoring | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eudicots |
Klade: | Asterids |
Orde: | Solanales |
Familie: | Solanaceae |
Genus: | Lycium |
Spesie: | L. eenii
|
Binomiale naam | |
Lycium eenii S.Moore, (1908)
| |
Sinonieme | |
|
Die Namibiese kriedoring (Lycium eenii) is 'n struik wat deel is van die Solanaceae familie. Die spesie is endemies aan Namibië.
Die boom se FSA-nommer is 669.10.[1]