Wollerige baakhout
Voorkoms
Wollerige baakhout | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eudicots |
Klade: | Rosids |
Orde: | Geraniales |
Familie: | Francoaceae |
Genus: | Greyia |
Spesie: | G. radlkoferi
|
Binomiale naam | |
Greyia radlkoferi Szyszyl., (1888)
|
Die Wollerige baakhout (Greyia radlkoferi) is 'n boom wat voorkom aan woudrande, in klowe en langs stroomoewers in die Lebomboberge en die noordelike Drakensberge. Dit is inheems aan Eswatini en Suid-Afrika en is op die SANBI-rooilys as 'veilig' (LC) gelys.[1]
Die onderkant van die blaar is met digte hare bedek wat dit kenmerkend geelwit van kleur maak.
Sien ook
[wysig | wysig bron]Bronne
[wysig | wysig bron]- Watter Boom is dit? Eugene Moll 2013 ISBN 978 1 77007 832 1
- Plants of the World Online
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ "SANBI-rooilys" (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 14 Februarie 2020.