Portugees
Voorkoms
Byvoeglike naamwoord | |
---|---|
Predikatief | Portugees |
Attributief | Portugese |
Partitief | Portugees |
Gesubstantiveer | |
Enkelvoud | Meervoud |
Portugese | Portugeses |
Intensiewe vorm | |
- IPA: [portɨˈχiə̯s, portəˈχiə̯s], meervoud: [portɨˈχiə̯sə, portəˈχiə̯sə]
- byvoeglik: predikatief: [portɨˈχiə̯s, portəˈχiə̯s], attributief: [portɨˈχiə̯sə, portəˈχiə̯sə], partitief: [portɨˈχiə̯s, portəˈχiə̯s]
- gesubstantiveer: [portɨˈχiə̯sə, portəˈχiə̯sə], meervoud: [portɨˈχiə̯səs, portəˈχiə̯səs]
- پَُورْتُیخَِیسْ , meervoud: پَُورْتُیخَِیسِی
- byvoeglik: predikatief: پَُورْتُیخَِیسْ , attributief: پَُورْتُیخَِیسِی , partitief: پَُورْتُیخَِیسْ
- gesubstantiveer: پَُورْتُیخَِیسِی , meervoud: پَُورْتُیخَِیسِسْ
- Portugees, meervoud: Portugése
- byvoeglik: predikatief: Portugees; attributief: Portugése; partitief: Portugees
- gesubstantiveer: Portugése; meervoud: Portugéses
- Van, betreffende die Portugese.
- Van, afkomstig uit, behorend tot, eie aan Portugal.
- Van, betreffende die Portugese taal.
Vertalings: Portugees | |||
---|---|---|---|
|
|
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
Portugees | Portugese |
- Inwoner, burger van Portugal.
Vertalings: Portugees | |||
---|---|---|---|
|
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
Portugees |
- (taal) 'n Iberoromaanse taal met ongeveer 177,5 miljoen moedertalige sprekers; die amptelike taal van Angola, Brasilië, Guinee-Bissau, die Kaap-Verdiese Eilande, Mosambiek, Portugal en São Tomé en Príncipe en een van die amptelike tale van die Europese Unie, Oos-Timor en Macau in Sjina.
- ISO 639-1: pt
- ISO/DIS 639-3: por
- SIL: POR
Vertalings: Portugees | |||
---|---|---|---|
|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor Portugees.
Byvoeglike naamwoord | |
---|---|
Onverboë | Portugees |
Verboë | Portugese (Vlaams voor klinkers en "h":) Portugesen |
Partitief | Portugees |
Verdere verbuigings: Portugees (verbuiging) |
- IPA:
Enkelvoud | Meervoud | |
---|---|---|
Naamwoord | Portugees m | Portugezen |
Verouderde vorme | ||
Genitief | Portugees' | Portugezen |
Datief | Portugees | Portugezen |
- Portugees, inwoner, burger van Portugal.
Enkelvoud | Meervoud | |
---|---|---|
Naamwoord | Portugees o | |
Verouderde vorme | ||
Genitief | Portugees | |
Datief | Portugees, Portugese |
- Portugees, 'n Iberoromaanse taal.