Gaan na inhoud

2008 Europese Grand Prix

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Vlag van Europese Unie 2018 LIII Telefónica Formule 1 Europese Grand Prix
Datum 24 Augustus 2008
Plek Valenciastraatbaan, Valencia, Spanje
Voorste wegspringplek
Renjaer Vlag van Brasilië Felipe Massa Ferrari
Tyd 1:38.989
Vinnigste Rondte
Renjaer Vlag van Brasilië Felipe Massa Ferrari
Tyd 1:38.708 (rondte 36)
Podiumplekke
1 Vlag van Brasilië Felipe Massa Ferrari
2 Vlag van Verenigde Koninkryk Lewis Hamilton McLaren-Mercedes
3 Vlag van Pole Robert Kubica BMW Sauber

Die 2008 Europese Grand Prix (amptelik die LIII Telefónica Grand Prix of Europe) was 'n Formule Eenwedren, gehou op 24 Augustus 2008 op die Valencia Straatbaan in Valencia, Spanje. Dit was die twaalfde ren van die 2008 Formule Een-seisoen. Die ren is beslis oor 57 rondtes, 'n totale renafstand van 303,9 km. Die wenner was Felipe Massa van Scuderia Ferrari, nadat hy ook eerste op die rooster weggespring het. 2008 se wêreldkampioen, Lewis Hamilton van McLaren-Mercedes, het tweede geëindig.

Kwalifisering

[wysig | wysig bron]
Pos No Deelnemer Span K1 K2 K3 rooster
1 2 Vlag van Brasilië Felipe Massa Ferrari 1:38.176 1:37.859 1:38.989 1
2 22 Vlag van Verenigde Koninkryk Lewis Hamilton McLaren-Mercedes 1:38.464 1:37.954 1:39.199 2
3 4 Vlag van Pole Robert Kubica BMW Sauber 1:38.347 1:38.050 1:39.392 3
4 1 Vlag van Finland Kimi Räikkönen Ferrari 1:38.703 1:38.229 1:39.488 4
5 23 Vlag van Finland Heikki Kovalainen McLaren-Mercedes 1:38.656 1:38.120 1:39.937 5
6 15 Vlag van Duitsland Sebastian Vettel Toro Rosso-Ferrari 1:38.141 1:37.842 1:40.142 6
7 11 Vlag van Italië Jarno Trulli Toyota 1:37.948 1:37.928 1:40.309 7
8 3 Vlag van Duitsland Nick Heidfeld BMW Sauber 1:38.738 1:37.859 1:40.631 8
9 7 Vlag van Duitsland Nico Rosberg Williams-Toyota 1:38.595 1:38.336 1:40.721 9
10 14 Vlag van Frankryk Sébastien Bourdais Toro Rosso-Ferrari 1:38.622 1:38.417 1:40.750 10
11 8 Vlag van Japan Kazuki Nakajima Williams-Toyota 1:38.667 1:38.428 11
12 5 Vlag van Spanje Fernando Alonso Renault 1:38.268 1:38.435 12
13 12 Vlag van Duitsland Timo Glock Toyota 1:38.532 1:38.499 13
14 10 Vlag van Australië Mark Webber Red Bull-Renault 1:38.559 1:38.515 14
15 6 Vlag van Brasilië Nelson Piquet Jr. Renault 1:38.787 1:38.744 15
16 16 Vlag van Verenigde Koninkryk Jenson Button Honda 1:38.880 16
17 9 Vlag van Verenigde Koninkryk David Coulthard Red Bull-Renault 1:39.235 17
18 21 Vlag van Italië Giancarlo Fisichella Force India-Ferrari 1:39.268 18
19 17 Vlag van Brasilië Rubens Barrichello Honda 1:39.811 19
20 20 Vlag van Duitsland Adrian Sutil Force India-Ferrari 1:39.943 20
← VOOR      Wegspringrooster vir die 2008 Europese Grand Prix.

Wedrenuitslag

[wysig | wysig bron]
Pos No Bestuurder Span Rondtes Tyd Rooster Punte
1 2 Vlag van Brasilië Felipe Massa Ferrari 57 1:35:32.339 1 10
2 22 Vlag van Verenigde Koninkryk Lewis Hamilton McLaren-Mercedes 57 +5.611 2 8
3 4 Vlag van Pole Robert Kubica BMW Sauber 57 +37.353 3 6
4 23 Vlag van Finland Heikki Kovalainen McLaren-Mercedes 57 +39.703 5 5
5 11 Vlag van Italië Jarno Trulli Toyota 57 +50.684 7 4
6 15 Vlag van Duitsland Sebastian Vettel Toro Rosso-Ferrari 57 +52.625 6 3
7 12 Vlag van Duitsland Timo Glock Toyota 57 +1:07.990 13 2
8 7 Vlag van Duitsland Nico Rosberg Williams-Toyota 57 +1:11.457 9 1
9 3 Vlag van Duitsland Nick Heidfeld BMW Sauber 57 +1:22.177 8
10 14 Vlag van Frankryk Sébastien Bourdais Toro Rosso-Ferrari 57 +1:29.794 10
11 6 Vlag van Brasilië Nelson Piquet Jr. Renault 57 +1:32.717 15
12 10 Vlag van Australië Mark Webber Red Bull-Renault 56 +1 rondte 14
13 16 Vlag van Verenigde Koninkryk Jenson Button Honda 56 +1 rondte 16
14 21 Vlag van Italië Giancarlo Fisichella Force India-Ferrari 56 +1 rondte 18
15 8 Vlag van Japan Kazuki Nakajima Williams-Toyota 56 +1 rondte 11
16 17 Vlag van Brasilië Rubens Barrichello Honda 56 +1 rondte 19
17 9 Vlag van Verenigde Koninkryk David Coulthard Red Bull-Renault 56 +1 rondte 17
DNF 1 Vlag van Finland Kimi Räikkönen Ferrari 45 Enjin 4
DNF 20 Vlag van Duitsland Adrian Sutil Force India-Ferrari 41 Ongeval 20
DNF 5 Vlag van Spanje Fernando Alonso Renault 0 Skade 12

Verwysings

[wysig | wysig bron]