Gaan na inhoud

2008 Singapoerse Grand Prix

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie

Die 2008 Formule Een Singapoerse Grand Prix is op 28 September 2008 op die Marinabaai Straatrenbaan in Singapoer gehou. Dit was die dertiende wedren van die kampioenskapseisoen en is deur Fernando Alonso in sy Red Bull Racing-Renault gewen.

Kwalifisering

[wysig | wysig bron]
Pos No Renjaer Vervaardiger K1 K2 K3 Rooster
1 2 Vlag van Brasilië Felipe Massa Ferrari 1:44.519 1:44.014 1:44.801 1
2 22 Vlag van Verenigde Koninkryk Lewis Hamilton McLaren-Mercedes 1:44.501 1:44.932 1:45.465 2
3 1 Vlag van Finland Kimi Räikkönen Ferrari 1:44.282 1:44.232 1:45.617 3
4 4 Vlag van Pole Robert Kubica BMW Sauber 1:44.740 1:44.519 1:45.779 4
5 23 Vlag van Finland Heikki Kovalainen McLaren-Mercedes 1:44.311 1:44.207 1:45.873 5
6 3 Vlag van Duitsland Nick Heidfeld BMW Sauber 1:45.548 1:44.520 1:45.964 9
7 15 Vlag van Duitsland Sebastian Vettel Toro Rosso-Ferrari 1:45.042 1:44.261 1:46.244 6
8 12 Vlag van Duitsland Timo Glock Toyota 1:45.184 1:44.441 1:46.328 7
9 7 Vlag van Duitsland Nico Rosberg Williams-Toyota 1:45.103 1:44.429 1:46.611 8
10 8 Vlag van Japan Kazuki Nakajima Williams-Toyota 1:45.127 1:44.826 1:47.547 10
11 11 Vlag van Italië Jarno Trulli Toyota 1:45.642 1:45.038 11
12 16 Vlag van Verenigde Koninkryk Jenson Button Honda 1:45.660 1:45.133 12
13 10 Vlag van Australië Mark Webber Red Bull-Renault 1:45.493 1:45.212 13
14 9 Vlag van Verenigde Koninkryk David Coulthard Red Bull-Renault 1:46.028 1:45.298 14
15 5 Vlag van Spanje Fernando Alonso Renault 1:44.971 geen tyd 15
16 6 Vlag van Brasilië Nelson Piquet Jr. Renault 1:46.037 16
17 14 Vlag van Frankryk Sébastien Bourdais Toro Rosso-Ferrari 1:46.389 17
18 17 Vlag van Brasilië Rubens Barrichello Honda 1:46.583 18
19 20 Vlag van Duitsland Adrian Sutil Force India-Ferrari 1:47.940 19
20 21 Vlag van Italië Giancarlo Fisichella Force India-Ferrari geen tyd 20
← VOOR      Wegspringrooster vir die 2008 Singapoerse Grand Prix.

Opsetlike botsing

[wysig | wysig bron]

Tydens die wedren het Nelson Piquet jnr beheer oor sy Renault-motor verloor aan die buitekant van draai 17, oor die pad gegly en teen 'n muur gebots en baie rommel oor die pad gestrooi, wat beteken het dat die veiligheidsmotor uitgeroep moes word om die motors stadig deur die baan te lei om die werkers wat die pad skoonmaak, te beskerm. Dit het die gaping tussen die motors toegemaak, wat beteken het dat hulle nou baie naby aan mekaar gejaag het. Dit het Fernando Alonso, wat in die 15de plek was, toegelaat om die stadiger minder ervare jaers verby te steek. Alonso het voortgegaan om wedren te wen. Nadat Renualt Piquet jnr in 2009 afgedank het vir sy swak bestuurswerk, het hy aan die FIA vertel dat Flavio Briatore, die baas van die Renault F1-span (wat al 20 jaar die spanhoof was) het hom oor die radio aangesê om doelbewus sy motor te bots, om die veiligheidsmotor uit te bring en Alonso 'n beter kans te gee om te wen. Alonso was toe nie, of selfs voor die ongeluk, daarvan bewus nie.

Renuitslag

[wysig | wysig bron]
Pos No Bestuurder Span Rondtes Tyd/Rede Rooster Punte
1 5 Vlag van Spanje Fernando Alonso Renault 61 1:57:16.304 15 10
2 7 Vlag van Duitsland Nico Rosberg Williams-Toyota 61 +2.957 8 8
3 22 Vlag van Verenigde Koninkryk Lewis Hamilton McLaren-Mercedes 61 +5.917 2 6
4 12 Vlag van Duitsland Timo Glock Toyota 61 +8.155 7 5
5 15 Vlag van Duitsland Sebastian Vettel Toro Rosso-Ferrari 61 +10.268 6 4
6 3 Vlag van Duitsland Nick Heidfeld BMW Sauber 61 +11.101 9 3
7 9 Vlag van Verenigde Koninkryk David Coulthard Red Bull-Renault 61 +16.387 14 2
8 8 Vlag van Japan Kazuki Nakajima Williams-Toyota 61 +18.489 10 1
9 16 Vlag van Verenigde Koninkryk Jenson Button Honda 61 +19.885 12
10 23 Vlag van Finland Heikki Kovalainen McLaren-Mercedes 61 +26.902 5
11 4 Vlag van Pole Robert Kubica BMW Sauber 61 +27.975 4
12 14 Vlag van Frankryk Sébastien Bourdais Toro Rosso-Ferrari 61 +29.432 17
13 2 Vlag van Brasilië Felipe Massa Ferrari 61 +35.170 1
14 21 Vlag van Italië Giancarlo Fisichella Force India-Ferrari 61 +43.571 20
15 1 Vlag van Finland Kimi Räikkönen Ferrari 57 Ongeluk 3
DNF 11 Vlag van Italië Jarno Trulli Toyota 50 Hidrolies 11
DNF 20 Vlag van Duitsland Adrian Sutil Force India-Ferrari 49 Ongeluk 19
DNF 10 Vlag van Australië Mark Webber Red Bull-Renault 29 Transmissie 13
DNF 17 Vlag van Brasilië Rubens Barrichello Honda 14 Enjin 18
DNF 6 Vlag van Brasilië Nelson Piquet Jr. Renault 13 Ongeval 16